LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Annie's Overnight | LekkeSlaap
+7

Annie's Overnight

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir Annie's Overnight
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerhard E - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Enkelreisiger

Waarde vir geld, plekkie het alles wat mens nodig het vir een nag se oorslaap.

Ek het lekker gebly. Annie was baie gasvry en vriendelik.

Isabelle P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en gemaklik.

Was in Bethlehem vir 'n troue, het by Annie’s oorgeslaap. Was baie netjies en het lekker oor gebly! Vriendelike diens, was baie beïndruk. Dankie.

Ds. Johan O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ds. Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Vriendelike mense en sien bo.

Liezel N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was mooi skoon en ons het lekker gebly.

Baie vriendelike mense.

Annalize V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize V
Saam met vriende

Gerieflike oornagplek.

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Karen G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, skoon gesellige akkommodasie met smaakvolle dekor wat elke sent werd is!

Dit was ons tweede besoek aan Annie's en ons was nie teleurgesteld nie. Annemarie is 'n ongelooflike gasheer, gereed om te help en te verseker dat jy tevrede is en gelukkig is. Annie's is regtig 'n huis weg van die huis, met alles wat jy nodig het om veilig te kan bly. Dit was 'n plesier om daar te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warm, clean cosy accommodation with tasteful decor that is worth every penny!

This is our second visit to Annie's and we were not disappointed. Annemarie is an amazing host, ready to assist and ensure you are settled and happy. Annie's is really home away from home, with everything you need to have a comfortable secure stay. A pleasure to stay there.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nicoline M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat benodig word vir 1 nag se oorslaap.

Gasvrou vriendelik. Het selfs 'n warm kombers en verwarmer gehad vir koue. Veilige parkering. Al wat ek gemis het was 'n TV. Sal weer soontoe gaan.

Stan P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf, kan nie vir enigiets beter wens nie.

Annemarie was baie akkommoderend en het ons welkom laat voel. Verblyf was waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic accommodation, could not wish for anything better.

Annemarie was very accommodating and made us feel welcome. Accommodation was value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dave D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great friendly welcome, safe, quiet and clean.

One of the most friendly welcomes we have ever had. Very neat and clean accommodation, safe with undercover parking. Great value for money.

Piet K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice, goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Coetzee V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coetzee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek

Dit is baie netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het is daar. Annamarie is baie vriendelik en ons het lekker gebly. Baie dankie.

Chrisjan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en goeie waarde vir geld.

Alles wat mens nodig het vir gerieflik oorslaap. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. "Granny flat" agter in die erf, met veilige onderdak parkering. Ons verwagtings is oortref, en ons sal definitief bereid wees om weer daar te bly of aan te beveel vir vriende.

Wilhelm A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Pragtige dekor, vriendelike ontvangs. Heerlike oornagblyplek vir 2 mense.

Dit is 'n pragtige kamer met badkamer en kombuis. Alles wat jy vir 'n oornagverblyf benodig. Baie skoon en netjies en die ontvangs was baie vriendelik.

Karen G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would recommend this delightful quirky space! A must for an overnite or weekend stay.

Adorable space with everything you need. Our host was warm and friendly, so was her doggie Lizzy. The location is central and easy to find.

Cedric S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation.

We had a concern that when we arrived (at around 14:30) there was nobody at home. A doctor hiring a premises at the location opened the one motor gate - we could not get past the 2nd motor gate. After waiting about 20 minutes, we phoned Annemarie, who said she would be there in 10 minutes - arrived 20 minutes later. She apologised and said she had tried to contact us to find out what time we would arrive - we had received no missed call/message or e-mail.

Annie's Overnight's terugvoer

So jammer jul het vir my 'n verkeerde kontaknommer gestuur op die bespreking, dus was daar geen manier om vooraf reelings te tref t.o.v. jul ontvangs nie. Hoop jul is uitgerus na die lang pad vanaf die Kaap.

Annie's Overnight
Mimi B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Vriendelike mense, gerieflik.

Graham K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld .

Annemarie was baie vriendelik en het uit haar pat gegaan om ons by staan en ons verblyf aangenaam te maak. Ek het alreeds en sal ook die verblyf aan enigiemand aanbeveel. Baie dankie Annemarie.

Ian T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mensies, awesome en rustige verblyf.

Annemarie is 'n pragtige, vriendelike en gesellige mensie wat uit haar pad gaan vir jou. Sal definitief mense aanraai om daar oor te bly. Dankie weereens.

Amy J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en skoon.

Aangename en vriendelike mense. Skoon en netjies. Rustige atmosfeer en veilige parkering. Beveel dit aan.

Johann W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en netjies meer as groot genoeg vir oorbly vir 2 persone.

Die diens was puik en was veilige vir motor om te staan. Sal weer daar oornag.

Peter D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money overnight (or longer) accommodation. Tastefully furnished, very clean, well-equipped. Highly recommended.

Annie's Overnight is one of the best value for money overnight stays I have experienced. Wonderful reception by the owner, perfect accommodation for 2 - Tastefully furnished, very well-equipped for self-catering, very clean, safe, very highly recommended. Thank you Annie!

Ruan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon en warm!

Dankie vir 'n aangename aand.

Carl G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doodreg vir oornag verblyf.

Baie vriendelik ontvang. Lekker stil area.

Andrienet K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrienet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, behulpsaam, skoon en netjies.

Geen moeite te groot nie. Hulpvaardig.

Amelia V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir een nag verblyf.

Die plekkie was baie maklik om te kry, naby aan 'n klompie wegneemete-plekkies, netjies en ons het veilig daar gevoel. Dit is in mense se agterplaas, so wees maar net bewus daarvan dat daar ander mense en honde op die perseel is. Die plekkie was baie klein, en alhoewel ideaal vir een aand se verblyf, sal ek nie dit noodwendig aanbeveel as jy meer as net daar wil slaap nie. Daar was nie 'n TV beskikbaar in die kamer nie. Die mense doen moeite om jou te ontvang en welkom te laat voel, en maak voorsiening vir die koue weer in die winter.

Vicki F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean and modern. Great value for money!

Annie's Overnight was a very comfortable, luxury B&B at a very affordable price. It looked small and dark at first from the entrance, but once inside, it was bright and the furnishings were modern. The bedroom was very comfortable with fresh linen. The outside braai area had candles and bunting, pretty touches that create a romantic atmosphere. The shower had stones and a wooden platform to stand on, this looked very zen, which was a nice touch. There was also a well equipped kitchenette and a work area with a large desk. I would definitely expect to pay more for such a lovely B&B.

Annie's Overnight's terugvoer

Thank you for the lovely review Vicki.

Annie's Overnight
Janet V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V
Besigheidsreis

Knus en gesellig.

Voel sommer met die aankoms welkom.

Lynette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en waarde vir geld.

Ons is baie vriedelik deur die gasvrou ontvang. Die geriewe was bevredigend. Ons stel voor dat die kas in die ingang met een of twee gemakstoele vervang kan word om die woonstel gemakliker te maak aangesien daar tans net harde sitplekke is.

Nick V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar vir ons pensionarisse.

Het baie lekker gebly. Sal weer daar aandoen.

Christel E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n netjies & veilige plekkie.

Ons is baie vriendelik deur Annemarie ontvang. Die plekkie is baie netjies & skoon. Dis net wat ons nodig gehad het om te oornag. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Carlo W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo W

Baie netjies en gerieflik.

Annemarie was baie vriendelik en behulpsaam en haar eenheid netjies en goed ingerig.

Danie J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Was baie ingenome met verblyf. Was baie goed ontvang. Plek is baie netjies en het soos 'n lammetjie geslaap. Veilig, sal dit regtig aanbeveel.

Annie's Overnight's terugvoer

Danie jul is altyd weer welkom! Ek dink jul was so moeg die vloer sou ook doen. Was heerlik om jul te ontmoet.

Annie's Overnight
Anita S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, het alles denkbaar en dekor fantasties.

Ek beveel die plekkie baie sterk aan vir een of twee persone. Annemarie het absoluut aan alles gedink wat 'n persoon mag nodig hê en net die beste gekry vir haar gaste. Sy is ook baie aangename persoon en baie hulpvaardig.

Rynet D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Baie netjies en privaat. Gasvrou is baie vriendelik.

Celest U - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste juweel.

Annemarie is die beste gasvrou. Ek is so impress met die plekkie ek sal dit aanbeveel vir enigiemand die lekkerste plekkie ooit.

Annie's Overnight's terugvoer

Liewe Celest
Baie dankie vir die kompliment en positiewe terugvoer.
Jul is baie welkom.

Annie's Overnight
Andre O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en baie lekker en veilig. Kon met oop deure slaap.

Baie naby hospitaal en in rustige woonbuurt. Annemarie gaan uit haar pad om alles perfek te maak.

Bernie F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very caring excellent attention and concern.

Definitely to be recommended. Perhaps hot water supply can be improved.

Michelle V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, lekker gebly.

Baie oulik en gerieflike plekkie.

Suzelle J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle J
Besigheidsreis

Netjies.

Baie dankie vir jou vriendelikheid, Annemarie.

Jacoline B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en stil.

Baie vriendelik ontvang. Veilig en stil. Het alles wat mens benodig vir oornag.

Jacques O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques O
Enkelreisiger

Woonstel was skoon en netjies. Besils 'n aanbeveling.

Woonstel was skoon en baie netjies. Annie's Overnight beslis 'n aanbeveling.

Marietjie J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, alles wat mens nodig het en vriendelike ontvangs.

Was fantasties. Skoon, netjies. Alles en meer wat mens benodig en verlang. Baie vriendelike ontvangs en verwelkoming. Sal beslis weer daar oornag.

Clive W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W
Enkelreisiger

Lovely stopover with Annie being a lovely host.

Nicely appointed room with decent coffee and real milk. Very quiet and close to all shops. Secure parking as well.

Annie's Overnight's terugvoer

Clive it was so nice meeting you. May your road trip be prosperous and make very good memories.
Have a very Merry Christmas

Annie

Annie's Overnight
Jeannine K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons sal Annie's Overnight aanbeveel sonder voorbehoud. Groot waarde vir geld! Die akkommodasie is netjies en Annemarie was 'n wonderlike gasvrou. Ons sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak as ons in die omgewing is. Dankie Annemarie, ons het ons verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money.

We would recommend Annie's Overnight without reservation. Great value for money! The accommodation is neat and tidy and Annemarie was a wonderful hostess. We will certainly make use of this accommodation again if we are in the area. Thank you Annemarie, we enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Martha L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Stil, rustige woonbuurt. Goed geleë naby sakesentrum. Gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Die blyplekkie bied alles wat 'n mens nodig het om te oornag.

Magrietha D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrietha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Annie's Overnight oortref alle moontlike verwagtinge. Dit is baie goed geleë, skoon, netjies met veel meer geriewe as wat hoegenaamd binne billike perke verwag kan word. Ons is vriendelik ontvang. Sal sonder enige twyfel dit by vriende en familie aanbeveel.

Annie's Overnight's terugvoer

Liewe Magrietha,
Dankie vir die pragtige terugvoer en baie dankie dat jul my plekkie met soveel respek behandel het. Jul is enige tyd weer welkom.

Annie's Overnight
Dorothy H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So pragtig, netjies, vriendelik, gasvry. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Annemarie, baie dankie vir jou vriendelike ontvangs en hulp tydens ons verblyf. Dit is voorwaar 'n plekkie so nabygeleë aan alles en het my verwagtinge oortref. Ek sal dit enige tyd vir persone aanbeveel. Daar is alles wat mens nodig mag kry en saam die gasvryheid van Annemarie se sprankelende persoonlikheid maak dit dit nog meer aangenaam. Baie dankie, Annie's Overnight kan met 'n ope hart aan ander aanbeveel word. Baie dankie vir alles.

Annie's Overnight's terugvoer

Liewe Dorothy, dankie vir die mooi kompliment en terugvoer! So bly jul het dit geniet.

Annie's Overnight
Carien W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed one night and was very happy with our stay.

Very lovely place. Clean, comfortable bed, everything you need is available. Lovely host. Would recommend it to anyone passing through and looking for a place to stay the night

Jan D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sprakeloos - die binnenshuise se dekor het dit kompleet laat voel soos 'n huisie by die see in die Vrystaat. Te midde van 'n besige program kon ek en my vrou baie lekker uitrus.

Annie's Overnight's terugvoer

Sooo heerlik om sulke terugvoer te hoor.
Baie dankie.

Annie's Overnight
Leandri B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis ’n fantastiese oornagplekkie waar jy dadelik tuis voel.

Dis ’n baie netjiese plek en baie gerieflik. Sal definitief weer plek bespreek en aanbeveel.

Madelein K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K
Besigheidsreis

Puik waarde vir jou geld!

Annie's sal ek wyd en suid bemark, baie moeite en persoonlike aandag. Verseker sal Annie's ons weer sien. Baie dankie.

Hildi H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hildi H
Enkelreisiger

Baie netjies en gasvry.

Verblyf was regtig baie goed vir die prys. Sal net graag 'n TV wou gehad het.

Lorien H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese verblyf. Niks meer as dit nodig nie.

Annie's Overnight's terugvoer

Baie dankie julle. Hoop daai pinkie is gesond.
Groete,
Annemarie

Annie's Overnight
Barbara R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

Very friendly, bed was comfortable and all amenities were great. We will be back.

Belinda R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a delightful, beautiful and well positioned home away from home.

We were very pleasantly surprised and our stay was awesome. We hope to return in the very near future.

Johan S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love this place!

Clean, lovely and friendly.

Johannes C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende oornagverblyf teen 'n uitstekende prys!

Merrvyn R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Merrvyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Baie vriendelik en behulpsaam, lekker gebly.

Gerard D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, bekostigbare, gerieflike verblyfopsie as jy net wil oorslaap.

Ons het heerlik geslaap in 'n knus, silwerskoon, gesellige oorslaapgerief. Dit het voldoen aan al ons vereistes vir 'n oorslaapplek: skoon, gerieflik, bekostigbaar.

Angela S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S
Enkelreisiger

Private, comfortable, tasteful.

The self-catering unit is tasteful, safe, peaceful, comfortable, private and functional. Excellent value for money.

Annie's Overnight's terugvoer

Dear Angela,
Thank you for the short but powerfull review!
I like the way you summed it up.
Hope I'll see you again some time.
Greetings
Annemarie

Annie's Overnight
Lynette P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Baie goeie waarde vir jou geld. Klein, soos gesê, maar met alles wat jy nodig het vir 'n nag of twee. Baie behulpsame gasvrou.

Annie's Overnight's terugvoer

Beste Hans,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek hoop dit is lekker daar in die wildtuin en dat jul die "Sprite Swing" baie gaan geniet.

Groete
Annemarie

Annie's Overnight
Estea F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, snoesige juweel.

Wat 'n absolute verrassing was Annie's Oornag nie gewees nie! Alles was so netjies en snoesig, en Annemarie het soveel moeite en detail in die plekkie ingesit. Van die heerlike moerkoffie en beskuit, die elektriese kombers en verwarmer, donsduvet, tot by die heerlike warm water en sepie in die stort. Ek sal beslis hierdie plekke vir enigiemand aanbeveel! En behalwe vir Annemarie, was die hondekinders, Kaz en Lizzy, ook 'n groot plesier!

Annie's Overnight's terugvoer

Baste Estea,

Baie dankie vir die pragtige resensie van julle af! Wow, dit klink so lekker, ek wil daar gaan bly! Vishoek is gelukkig om sulke positiewe, waarderende mense te hê.

Ek het nou ook 'n groot spieël in die stort gesit. Dink dit lyk goed.

Groete daar,
Annemarie

Annie's Overnight
Ghete K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ghete K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dierbaar, pragtig en oulik!

Die verwelkoming met ons aankoms was vriendelik en ons het dadelik 'n lekker gevoel gekry oor die verblyf. Alles was netjies en skoon en baie oulik bymekaargesit. Baie dankie vir al die moeite wat gedoen is. Dit was heerlik gewees!

Annie's Overnight's terugvoer

Beste Ghete
Ek is so bly jul het lekker gebly en dat die plekkie in jul smaak val.
Julle was net sulke bedagsame gaste.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Annemarie

Annie's Overnight
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martin Verster-straat 15, Hospitaalheuwel, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YzE2NGRjLTAyNGEtNDJhYS1hZDQ0LTI4Yzk4Mzg1MGVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 63 5 1 5 15 Martin Verster Street Hospitaalheuwel 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.231823 28.32125
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!