Noordelike Vrystaat Akkommodasie by Annie's Self-catering Cottage | LekkeSlaap
+13

Annie's Self-catering Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turin Plaas, Langs die R76, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Annie's Self-catering Cottage is 'n oopplan-kothuis met slaapplek vir 4 gaste op 'n kleinhoewe buite Kroonstad.

Dié kothuis het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 matrasse vir kinders en die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oondjie, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n TV en WiFi.

Die kothuis lei na 'n privaat stoep en braaigeriewe. Let asb. dat die eienaar op die perseel woon en troeteldiere het. Gaste kan 'n hondjie saambring indien vooraf gereël. Die kothuis het 2 trappies.

Slaapplek

’n Bespreking by Annie's Self-catering Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Turin Plaas, Langs die R76, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turin Plaas, Langs die R76, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAigoXS3tHnEP4b2oIoUIXKaE9BCLnJH0QkrMh5DT9BFxotQReRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 4 persone) Turin Farm Off the R76 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.688584280215 27.251775317964
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za