Wonderboom Akkommodasie by Annlin Oase | LekkeSlaap
+7

Annlin Oase

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 31, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Annlin Oase is 'n knus selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 in die boomryke voorstad Annlin, Pretoria.

Dié tuinwoonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders op versoek. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en gaste kan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het ontspan.

Die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe. Veilige parkeerplek word ook voorsien. Rook is verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Annlin Oase is 1,2 km vanaf die Wonderboom Junction-winkelsentrum en 5 km van die Kolonnade Shopping Centre geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Annlin Oase sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Annlin Oase
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Braam Pretorius-straat 31, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Annlin Oase het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 31, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9474ce0b17e554e9a7e981daa106bbcfa7f7f8d0f0e1ead8afede0056f08e771afbd217c5ebf684f9058960de9c9ca89bd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 31 Braam Pretorius Street Annlin 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.683898 28.198649
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za