Wonderboom Akkommodasie by Annlin Oase | LekkeSlaap
+7

Annlin Oase

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Annlin Oase
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erika V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het, in 'n veilige rustige omgewing.

Sien sterre.

Annlin Oase's terugvoer

Baie dankie, Erika, ons kan julle ook aanbeveel as goeie gaste en alles was agterna netjies agtergelaat.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Annlin-Oase
Gawie & Charlotte

Annlin Oase
Ludi N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig. Cobus en Charlotte het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Rustige, veilige en gerieflike wooneenheid. Ideaal geleë om maklik na en van hospitale in Pretoria te reis. Naby groot inkopiesentrums in Wonderboom en Montana. My vrou was in Netcare Femina Hospitaal. Gawie en Charlotte het moeite gedoen om ons te akkomodeer en te ondersteun. Ons sal beslis weer daar bespreek in die toekoms.

Annlin Oase's terugvoer

Baie dankie, Ludi en Magdeld, julle was besonderse gaste, veral om saam met julle Magdeld se operasie en haar daaropvolgende herstel proses mee te maak was vir ons ook 'n besondere geloofservaring.
Sterkte ons is in die gees saam met julle op die pad vorentoe.

Groete
Annlin-Oase
Gawie & Charlotte

Annlin Oase
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 31, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9474ce0b17e554e9a7e981daa106bbcfa7f7f8d0f0e1ead8afede0056f08e771afbd217c5ebf684f9058960de9c9ca89bd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 31 Braam Pretorius Street Annlin 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.683898 28.198649
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za