Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ann's Lodge & Camping

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Ann's Lodge & Camping
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Danie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met vriende

Netjies, skoon en goed toegerus.

Baie interessante en eksentrieke dekor. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Saam met vriende

Prima verblijf.

Nette chalets. Vriendelijke eigenaresse, kamers zijn schoon en groot. Klein keukentje met koelkast. Restaurant bij de lodge is lekker en niet te duur. Ze helpen graag bij het regelen van een bezoek aan een Himba dorp vlakbij.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marion M
Besigheidsreis

Mooi ingerigte selfsorgeenhede

Baie netjiese eenhede met ‘n lekker stoep en braaiplek. Klein kombuis ook goed ingerig. Baie vriendelike ontvangs. Sou graag ysblokkies in vrieskas wou hê. Nuwe restaurant op die perseel in aanbou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadene V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene V
Saam met vriende

Mooi kampterrein met pragtige uitsig.

Die waterdruk was baie laag op die boonste kampterrein en dit kan dalk aandag ontvang. Toegang deur buite-partye is moontlik en dit kan 'n kommer wees, al is dit 'n afgeleë plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ann's Lodge & Camping se terugvoer

Baie jammer oor waterdruk maar dit is 'n probleem van Kamanjab Village Council waar water skaars is en nie genoeg water kan lewer nie.Ons het nou 24 uur sekeriteids wag aangestel,wat dit darem veileger maak.

Baie dankie
J STRAUSS

Ann's Lodge & Camping
Michael R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en netjies, stylvol en alles wat nodig is.

Ann's Self-Catering het al ons verwagtinge oortref. Dis 'n juweel in die verafgeleë Kamanjab. Ann is 'n wonderlike gasvrye en hulpvaardige gasvrou wat jou dadelik laat tuis voel. Ons het in 'n selfsorghuisie gebly en dit was pragtig, stylvol met luukse bed en beddegoed en ongelooflike kombuisie in 'n kas. Ek sal dit absoluut aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ann's Lodge & Camping se terugvoer

Goeie dag Michael,

Baie dankie vir u terugvoering.

Baie bly u het dit geniet.

Kom besoek ons gerus weer.

Groete

Ann's Lodge & Camping
Alwyn M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn M
Gesin met tieners

Huisies is goed ingerig en die uitsig is mooi.

Die webtuiste se pryse was nie korrek aan ons deurgegee nie en ons moes by aankoms 'n addisionele R500 betaal. Die huisie het na rook geruik en omdat nie een van ons rokers is nie, was dit nie baie aangenaam nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ann's Lodge & Camping se terugvoer

Ons is baie jammer, oor die pryse.
Die rook reuk sal ons op let, want dit kan agv verskeie oorsake wees.
Baie dankie vir die inligting, ons werk daar aan.
Hoop dat u verblyf verder lekker was.
Kom gerus weer.
Groete

Ann's Lodge & Camping
Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 190, Kamanjab, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAver5t36zLPM3TGYS65bQhZp895Ju5wVW1PRgatr4oBzpx54m6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Plot 190 Kamanjab 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -19.622235956 14.836794841677