Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AnnVilla Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir AnnVilla Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bernard M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir kort of lank bly!

Goeie waarde vir geld, beste stort al ooit beleef by 'n gastehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gordon P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon P
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay in Klerksdorp.

Very clean and comfortable if you need to stay in Klerksdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and comfy. Nice breakfast.

No complaints with short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met vriende

Pragtige kamers wat skoon en netjies was.

Dit was heerlik om 2 aande hier te bly. Die diens was vriendlik. Ontbyt heerlik. Lekker stil en geen geraas in nag en baie, baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald T
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek. Goeie diens.

Sal beslis weer by AnnVilla oorbly. Baie mooi plek met baie goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gloudina B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese fasiliteite.

Bestuur kan egter verbeter. Ons is 3 keer van kamer verskuif aangesien daar 'n kommunikasie-gaping was tussen bestuur en die personeel wat die kamers regmaak voor gaste arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met vriende

Wonderlik.

Baie lekker gebly en alles is wonderlik, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny L
Besigheidsreis

Nooit enige probleme by AnnVilla nie, altyd uitstekende diens.

Gerieflike gastehuis en aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met tieners

'n Verblyfervaring wat min te vind is!

Hulle noem dit 'n gastehuis, maar ek noem dit 'n boetiek-hotel. Geluk aan die eienaar wat hierdie 'n klein haven gemaak het. Stylvol, smaakvol, uniek. Ons sal terugkom hierheen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AnnVilla Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment! Julle is altyd welkom by AnnVilla!
Annemarie Styger en die AnnVilla span

AnnVilla Guest House
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pixiestraat 6, Irenepark, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6966e318c609c3d30dbb25921ac272a811e84648c6b603ecf0a3b13a81d8522b405fab4c69e490b59bf1f187371b349a28d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Pixie Street Irenepark 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.852419 26.667514
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem