Ans se Plek
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg Beddegoed ingesluit
Huisreëls
Bring asb. jou eie handdoeke.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Geen meubels mag rondgeskuif word sonder die eienaar se toestemming nie.
Geen ekstra besoekers word toegelaat sonder dat die eienaar vooraf toestemming gee nie.
Vure mag nie direk onder die motorafdakke gemaak word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom