Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ans se Plek

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 R2 320 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ans se Plek is 'n selfsorgvakansiehuis naby die strand in Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroete.

Die huis is smaakvol versier en het 3 slaapkamers waarvan 2 en suite-slaapkamers is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ruim oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, asook 'n TV met Netflix, Disney+, Prime Video, YouTube en Showmax. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond, stoof, tweeplaatgasstoof, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en ander toebehore toegerus.

Daar is ook onbeperkte WiFi met 'n ononderbroke kragtoevoer, 'n buite-braai en parkeerplek op die perseel.

Ans se Plek is stapafstand van die strand, winkels en restaurante af. Dit is ook net 3 km se ry van 'n groot winkelsentrum af en 13 km van Mosselbaai se middedorp met restaurante, museums en ander besienswaardighede af.

Slaapplek

’n Bespreking by Ans se Plek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Ans se Plek
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ans se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ed4c5569435bdc5581f6bf3d54ac1a9ae8791a08b8238441b2f7a0949e58b78cff92909320f242f05b838c4acf0c95b8159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 320 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 15 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.12998 22.1149