LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ansu Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Ansu Guesthouse

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverleyweg 80, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ansu Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis wat in die hartjie van die boomryke woonbuurt Waverly in Bloemfontein geleë is.

Die verblyf word aangebied in 'n gesinskothuis met oorgenoeg plek vir groot gesinne en 3 aparte en suite-kamers. Elke kamer is ingerig vir basiese selfsorgbehoeftes en beskik oor lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en is meer as welkom om van die gastehuis se swembad en tennisbane gebruik te maak. Daar is ook tennisrakkette en balle wat op versoek voorsien kan word. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die gastehuis is naby 'n winkelsentrum met restaurante, 'n slaghuis, 'n Spar en 'n vulstasie. Daar is ook skole in die area soos Oranje Meisieskool, Grey College en Eunice Hoër Meisieskool. Waverley is net onder Naval Hill geleë waar daar elke naweek 'n drafwedloop plaasvind en waar 'n bekende standbeeld van Nelson Mandela oor die stad uitkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Ansu Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Waverleyweg 80, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Ansu Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverleyweg 80, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZTVmYWIxLTAxNmQtNDFhYy1hZjRjLTcyYWRiOTM1YmY4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 80 Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.090193130022 26.232558775463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!