Paternoster Akkommodasie by Antaris | LekkeSlaap
+12
+12

Antaris

  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Antaris is 'n pragtig opgeknapte vissershuisie wat sowat 100 m vanaf Paternoster se strand geleë is.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n verwarmer en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser, en daar is ook vuurmaakplek binne die kothuis. Die etenstafel het sitplek vir 4 en die gemaklike sitarea bied 'n plafonwaaier en 'n TV met beperkte Easyview DStv-kanale.

Buite is daar 'n beskutte stoep met ingeboude braaigeriewe en plek om aan te sit vir ete.

Slaapplek

’n Bespreking by Antaris sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Antaris
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mosselbankstraat, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Antaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjZjcyMjZiLTYyMWQtNDU1OC05NDM3LWM2YTRmODdmOWQ0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Mosselbank Street Voorstrand 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.8084771 17.8948662
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za