Paternoster Akkommodasie by Antaris | LekkeSlaap
+12

Antaris

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Antaris
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nigel S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel S
Saam met vriende

Cosy and comfortable.

Great location closely situated from main road. House was perfect for what we needed. Rooms was separate to the kitchen and living room and had a dividing door separating the one room from the other. Something new but it worked! Rooms are spacious with comfortable beds and each with it's own en-suite. Kitchen has a lovely rustic finish and well equipped. Kitchen and lounge is open-plan and spacious enough for four people. Loved the braai area! Enough space for entertainment and well shaded from the hot sun. We really enjoyed our stay at Antaris.

Antaris's terugvoer

HI Nigel, thanks for the feedback. We are happy to hear you enjoyed Antaris and we look forward to welcome you back in the future.

Antaris
Jacqueline C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, Antaris is baie sentraal geleë, en kon maklik stap na enige restaurante of winkels.

Ons het baie lekker gebly, het Paternoster en sy mense geniet. Klein goedjies was verbeter kan word, maar oor die algemeen is alles daar wat nodig is. Kamers is goed uitgerus, en die beddegoed van hoe gehalte. Ons was 4 mense, en spasie was oor as genoeg vir almal. Sal net voorstel dat daar dalk 'n ou boekie gelos word, met die nodige inligting bv. waar die swartsakke geplaas moet word met vertrek, en as die kantoor gesluit is, waar om die sleutels te los, ens.

Antaris's terugvoer

Hi Jacqueline,
Dankie vir die terugvoering, Antaris is inderdaad 'n lekker cozy huisie vir 'n gesin van vier. Sentraal gelee naby die strand, restuarante en ander besienswaardighede. Ons sien uit daarna om jul weer eendag terug te kan verwelkom in lieflike Paternoster. Sal beslis aandag gee daaraan om 'n gasteboek met besonderhede te los in Antaris, baie dankie vir die wenk. Gewoonlik word alle besonderhede deurgegee met aankoms en verduidelik ons waar en hoe moet sleutel afgegee/afgehaal word.

Antaris
Elsa C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa C
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis af.

Ons het regtig ons verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home.

We truly enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Antaris's terugvoer

Hi Elsa ons is baie bly jul het julle verblyf geniet, hoop om julle weerterug te verwelkom in toekoms

Antaris
Simone V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V
Gesin met klein kinders

Als wat 'n mens benodig.

Baie oulike plekkie. Sal beslis weer daar gaan bly. Als wat 'n mens benodig. My dogter was baie in haar skik met haar eie kamer en badkamer.

Antaris's terugvoer

Hi Simone,
Altyd heerlik om gelukkige gaste te hê, hoop om jul weer in toekoms te sien

Antaris
Braam D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam D
Gesin met tieners

Fantasties.

Die huisie is netjies. Alles wat mens nodig het is daar. Sal beslis weer gaan.

Antaris's terugvoer

Bly om te hoor julle het Antaris geniet Braam, sien uit daarna om jul weer eendag as ons gaste te kan verwelkom in lifelike Paternoster.

Antaris
Ryno B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno B
Gesin met klein kinders

Ons gesin het dit baie geniet, was baie lekker om stapafstand van die see te wees! Die strand self is so skoon, geen vullis wat rondlê nie!

Die huisie was baie netjies die slaapkamers was goed ingerig. Ons gesin het dit baie geniet, was baie lekker om stapafstand van die see te wees! Die strand self is so skoon, geen vullis wat rondlê nie! Kort dalk net beligting by die buitebraaiarea, daar was geen, sal weer daar tuisgaan.

Antaris's terugvoer

Hi Ryno
Antaris is lekker sentraal gelee, en binne stapafstand van die restaurant en natuurlik die Voorstrand. Ons sal beslis aandag gee aan die buitebraai se lig, sien uit daarna om jul weer as ons gaste te verwelkom.

Antaris
James B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
James B
Saam met vriende

Oraait.

Daar is krapperighede. Die een badkamer het nie 'n spieël nie. Die muurprop in die kamer is ontoeganklik. WiFi sein in die verste kamer is nul.

Jacqui B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik.

Ons het baie lekker gebly. Baie sleutels en oop en toe sluit was bietjie rof. Maar alles anders was puik. Sal voorstel vir 'n gasteboek wat mense kan teken. Lekker reg te maak en dalk die braai-area toemaak om die sleutels en sluit oop en toe uit te skakel.

Roy K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed Antaris, small inconvenience of going from bedroom to kitchen lounge area.

Nice location, comfortable and has a nice character.

Jandre D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huise vir vakansie op Paternoster met aangename braai area.

Ons het baie lekker die naweek op Paternoster gebly in Antaris huisie. Lekker naby aan die see (2 minute se stap) en goed toegerus. Die slaapkamers en die kombuis is van mekaar geskei met die braai/kuier area in die middel, wat eintlik heel goed werk. Die enigste pyn is daar is meer deure om oop te maak/sluit. Die braai skoorsteen trek nie behoorlik nie, so as jy daardie "kurkdroë" hout wat jy vroeër gekoop het brand en dis nog nat, is daar so bietjie meer rook as verwag. In geheel, sal ons met plesier weer Antaris huur vir 'n naweek weg.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjZjcyMjZiLTYyMWQtNDU1OC05NDM3LWM2YTRmODdmOWQ0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Mosselbank Street Voorstrand 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.8084771 17.8948662
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za