Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Antbear Drakensberg Lodge

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernhurst-plaas, Moor Park/Giants Castle-weg, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Antbear Drakensberg Lodge is tussen Estcourt en Mooirivier geleë en bied sakpasverblyf in die voorheuwels van die Drakensberge. Dit is die ideale blyplek as jy die omgewing wil verken. Dit is 'n entjie van die gebaande weë af, so dis meer as net nóg 'n lodge.

Die verblyf bestaan uit 9 dubbelkamers, 3 sakpaskamers, 2 luukse suites en 'n luukse grot. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n kaggel en van hulle het 'n sitarea. Die luukse grot het 'n privaat dek waarvandaan jy 'n 180º-uitsig oor Giants Castle, die Amfiteater en die Boesmanriviersvallei kan kry.

Ons is geskik vir intieme groepe van nie meer as 45 mense op 'n slag nie. Die plekkie is goed opgepas en die soort plek waar jy geluk en vrede kan ervaar. Wittebroodpaartjies sal keer op keer terugkeer vir hulle huweliksherdenkings en ons gaste word sommer gou ons vriende. Selfs buitelandse toeriste kom vir 'n tweede of derde keer terug.

Daar is heelwat doendinge in die area. Stap in die Drakensberge, besoek die San-rotstekeninge, ry perd deur die privaat wildreservaat, vaar op 'n kano, doen 'n boomtoptoer en besoek die Midlands Meander. Dis maar nog net 'n paar van die doendinge wat gaste in die Drakensberg en Natal se Middellande kan ontdek.

So, as jy op soek is 'n 'n plek waar kuns, skoonheid en 'n wegbreektydjie belangrik is, is Antbear Lodge net die plek vir jou!

Kenmerke

Jacuzzi

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Antbear Drakensberg Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 14

Ligging

  • Fernhurst-plaas, Moor Park/Giants Castle-weg, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Antbear Drakensberg Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernhurst-plaas, Moor Park/Giants Castle-weg, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmYzllZTBkLTFlMjQtNGJlMC1hMDg4LWJiYThkYjFhZDc0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Fernhurst Farm Moor Park/ Giants Castle Road 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.144398106703 29.816197156907
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem