Antiqua Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Antiqua Gastehuis is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net oornag. Dis naby die N2, George Lughawe en talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis is ingerig met antieke soliedehoutmeubels, Afrikana, handgeweefde Persiese tapyte en egte leer.

Die kamers is smaakvol ingerig en beskik oor privaat badkamers, gehaltelinne, handdoeke, en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolf, yskassie en privaat ingang. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kamers is goed geïnsuleer om temperatuur te reguleer.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ontbyt is nie ingesluit nie, maar gaste kan etekaartjies koop om 'n maaltyd by een van die restaurante in die omtrek te gaan eet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Antiqua Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R470 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]