Antrim Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Antrim Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die modieuse woonbuurt Groenpunt in Kaapstad. Dit is na aan verskeie restaurante en winkels, die middestad en die V&A Waterfront.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is. Die badkamer het 'n en suite-stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is 'n leefarea met 'n etenstafel en stoele en gemaklike rusbanke.

Gaste het ook gebruik van die gemeenskaplike tuin, swembad en braai-area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Antrim Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za