Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Antrim Villa

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Antrim Villa
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marita J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal definitief weer volgende keer by Antrim Villa oorbly.

Heerlik gebly. Personeel was vriendelik en hulpvaardig. Kamers was skoon en netjies. Ontbyt was onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine S
Enkelreisiger

Nie te sleg vir die prys nie.

Die plek lyk baie meer indrukwekkend op die foto's. My kamer kort duidelik 'n bietjie opknapwerk maar als is netjies geverf en skoon. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Al probleem was dat ek saam met vriende wou kuier en by Antrim wou hoor of ek bietjie vroeër kon in klok of minstens my voertuig daar los, maar niemand het die foon geantwoord nie. Buiten daarvoor sou ek sê dit was 'n goeie ervaring. Die ontbyt was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik ontspanne!

Krane in badkamer was los. Geen asdrommetjie by die ketel nie en die koffiesakkies was regtig baie sleg. Coffee creamer is nie almal se smaak nie. Kon geen streaming doen op TV nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette E
Enkelreisiger

Hoogs aanbeveel! Akkurate voorstelling van die kamer op internet.

Veilige parkering agter 'n hek. Netjiese kamer met 'n ketel, koffie en tee. Skoon stort en kraakvars beddegoed. Geen beurtkrag nie. Dis 'n bonus! Ontbyt was hemels, 10 / 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Enkelreisiger

Skoon (100%) Diens (100%) Gasvryheid (100%).

Hulle het uit hul pad gegaan om my te akkommodeer vir 'n veilige staanplek vir my waentjie en voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail M
Enkelreisiger

Very well-appointed, superb staff, excellent breakfast.

Excellent in all ways.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corina V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was quite ok. A 7 out of 10.

Some good points: convenient location. Safety. Friendly and helpful staff. Nice breakfast. But no real curtains, although a blanket did the trick. Sitting/ breakfast room was chilly: Fireplace not on. No warm water in wash basin in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette W
Besigheidsreis

Vriendelike diens. Baie goeie ligging.

Ideaal vir vakansie of werksreis. Goed geleë in terme van baie van die toeriste-aantreklikhede en naby genoeg aan die promenade om vroegoggend langs die see te gaan loop met 'n koppie koffie in die hand. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful spot.

We enjoyed our stay while travelling through Cape Town. Breakfast was wonderful and staff friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Payton O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Payton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful.

If we had any queries they would always help us. They were very kind too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Renier P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het meer verwag.

Sogenoemde verteenwoordiger het ons ontvang maar kon ons nie vertel of ons bespreking ontbyt insluit of nie, het gevra dat bestuurder ons moet skakel. Die bestuurder het ons nooit gekontak nie en toe ons die volgende oggend met Mnr Terrence Duckkit gesels toe sê hy alle besprekings sluit ontbyt in, nou hoe weet die verteenwoordiger dame dit nie. Die kamer was onder ander kamers in amper soos 'n kelder was. Baie donker en kon elke geluid van mense bo ons hoor. Sal glad nie Artim Villas vir enige iemand aanbeveel nie.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mainda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mainda V

Sal verseker weer hier wil tuisgaan.

Die gastehuis het 'n baie gesellige atmosfeer, met baie vriendelike personeel. Pragtige kamers en dit ligging is ook baie baie sentraal en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met vriende

Very friendly, helpful host. Enjoyed my stay.

Everything was great: the service, the room, the cleanliness, the food, the location, all were just super. Need to congratulate the owner with this lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Enkelreisiger

Comfortable.

Great staff and very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L
Saam met vriende

Kliëntediens is puik, kamers netjies en perfek.

Ons het heerlik gebly by Antrim Villa. Dit is sentraal, veilig en uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek beveel dit beslis aan.

Baie lekker plek. Baie vriendelike personeel. Lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Antrim Villa se terugvoer

What an amazing review. It was such a pleasure hosting you George, we certainly look forward to welcoming you back soon.
Best wishes,
Terence & Team

Antrim Villa
Renaldo C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renaldo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam.

Ondersoek die moontlikheid om 'n dubbelbedmatras op die beddens te sit sodat daar nie 'n skeiding in die middel is vir gaste wat saam reis nie. Ondersoek die moontlikheid van 'n groter verskeidenheid kanale op die skottel veral as jy snags in die kamer is na 'n dag se verkenning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Antrim Villa se terugvoer

Dear Renaldo,

A twin room is what you reserved with us and what you received. If, in future, you do not want a room with a twin bed set-up, then rather book a double room to avoid this sort of disappointment.

There is no DStv, however, there is Netflix and Google Movies access via the newly installed Smart TV's. We would have gladly assisted you if there any problems.

We appreciate your sentiments and so glad your stay was pleasant.

Regards,
Antrim Management

Antrim Villa
Cornus D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornus D
Enkelreisiger

Room was clean, toilet and shower working, clean towels, bedding all in white that was exclusive!

Friendly staff, I really enjoyed every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernardus B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bernardus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat gastehuis met lekker swembad.

Ons het 'n lekker privaat luukse dubbelkamer by die swembad gehad. Goeie diens en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K
Enkelreisiger

Netjiese verblyf en ontbyt uit die boonste rakke.

Die klein enkelkamer was regtig baie klein maar dit het nie te veel gepla vir iemand wat net snags 'n slaapplek benodig nie. Die gastehuis is netjies en die kontinentale ontbyt uit die boonste rakke. Ontbyt is eers vanaf 07:30, bietjie laat vir sakereisigers wat al vroeër moet aan die gang kom. Hulle het die laaste oggend vir my 'n kospakkie gepak om saam te neem omdat ek voor ontbyt-tyd moet vertrek. Dit was slegs 1 toebroodjie, maar word steeds waardeer. Mag ek voorstel dalk 'n vrug en 'n bakkie joghurt daarmee saam?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Antrim Villa se terugvoer

Hi Johann,

Thank you for your message.

I am glad you enjoyed your stay.

Regarding the breakfast pack, we do put muffins in the bags which you said you received, and we allow guests to help themselves to fruit from our fruit basket, I will look into adding a yoghurt to the bag and perhaps starting breakfast earlier, thank you for this feedback.

Best wishes,
Jenna

Antrim Villa
Johanna G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna G
Enkelreisiger

Tevrede.

Die ontvangs was spesiaal en professioneel. Personeel aangenaam en diensgeoriënteerd. Kamer was klein, maar genoegsaam van die doel. 2 Enkelbeddens het 'n nagrus ingeperk. Stort baie glad en benodig 'n stortmatjie. Ontbyt aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Antrim Villa se terugvoer

Good morning Lidie,

Thanks very much for taking the time to provide the feedback, we appreciate it and have made a note of your comment.
We will look into improving the shower floor. We hope that you visit us again in future. Keep well.

Best Regards,
Joy

Antrim Villa
Marius S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Enkelreisiger

Kan definitief aanbeveel word.

Ek het 'n paar nagte in die enkelkamer deurgebring. Ontvangs was vriendelik, alles baie skoon en die ontbyt puik. Ek was verras deur die "Staff Gratuity" koevert kort voor my vertrek. In hierdie pryskategorie moet personeel kostes eintlik ingeslote wees. Nogtans kan ek Antrim Villa definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornell S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell S
Besigheidsreis

Presies wat ek nodig het vir een aand se oorslaap tydens Kaap kliënte besoek.

Die kamer is baie netjies en niks meer as wat ek nodig het vir een aand se oorslaap nie. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Die veilige (agter hek parkering) is 'n groot verligting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Antrim Villa se terugvoer

Dear Cornell,

Thank you very much for staying with us and for your kind words. We look forward to hosting you again soon.

Best Regards,
Joy Daniels - General Manager

Antrim Villa
Nanette T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nanette T
Enkelreisiger

Een nag oornag.

Een nag in 'n klein enkelkamer met driekwartbed. Die gastehuis is duidelik op internasionale toeriste toegespits met verskeie Skandinawiese tale in die inligtingsbrosjure. Ek het geen Afrikaans gehoor nie. Parkering van die straat af is beperk. Die strate in die omgewing is nou en besig. Dit was naby die plek wat ek moes besoek, maar ek sal nie uit my pad uit gaan om hier te oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelize C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelize C

I had a very pleasant stay at Antrim Villa!

Antrim Villa was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay!!

Absolutely fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R995
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrim-straat 12, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19aa0c1927033d29d2fb8295b8c8e12d8cceb35f8687e03c97e6edce19c71c4a1fec9e3ce60aa55e9e071f9791125aee531b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 1) 26 5 1 5 12 Antrim Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.90897914267 18.401530981064