LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Antrim Villa | LekkeSlaap
+28

Antrim Villa

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Antrim Villa
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
George N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek beveel dit beslis aan.

Baie lekker plek. Baie vriendelike personeel. Lekker sentraal geleë.

Antrim Villa's terugvoer

What an amazing review. It was such a pleasure hosting you George, we certainly look forward to welcoming you back soon.
Best wishes,
Terence & Team

Antrim Villa
Renaldo C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renaldo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam.

Ondersoek die moontlikheid om 'n dubbelbedmatras op die beddens te sit sodat daar nie 'n skeiding in die middel is vir gaste wat saam reis nie. Ondersoek die moontlikheid van 'n groter verskeidenheid kanale op die skottel veral as jy snags in die kamer is na 'n dag se verkenning.

Antrim Villa's terugvoer

Dear Renaldo,

A twin room is what you reserved with us and what you received. If, in future, you do not want a room with a twin bed set-up, then rather book a double room to avoid this sort of disappointment.

There is no DStv, however, there is Netflix and Google Movies access via the newly installed Smart TV's. We would have gladly assisted you if there any problems.

We appreciate your sentiments and so glad your stay was pleasant.

Regards,
Antrim Management

Antrim Villa
Cornus D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornus D
Enkelreisiger

Room was clean, toilet and shower working, clean towels, bedding all in white that was exclusive!

Friendly staff, I really enjoyed every moment.

Bernardus B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bernardus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat gastehuis met lekker swembad.

Ons het 'n lekker privaat luukse dubbelkamer by die swembad gehad. Goeie diens en lekker ontbyt.

Johann K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K
Enkelreisiger

Netjiese verblyf en ontbyt uit die boonste rakke.

Die klein enkelkamer was regtig baie klein maar dit het nie te veel gepla vir iemand wat net snags 'n slaapplek benodig nie. Die gastehuis is netjies en die kontinentale ontbyt uit die boonste rakke. Ontbyt is eers vanaf 07:30, bietjie laat vir sakereisigers wat al vroeër moet aan die gang kom. Hulle het die laaste oggend vir my 'n kospakkie gepak om saam te neem omdat ek voor ontbyt-tyd moet vertrek. Dit was slegs 1 toebroodjie, maar word steeds waardeer. Mag ek voorstel dalk 'n vrug en 'n bakkie joghurt daarmee saam?

Antrim Villa's terugvoer

Hi Johann,

Thank you for your message.

I am glad you enjoyed your stay.

Regarding the breakfast pack, we do put muffins in the bags which you said you received, and we allow guests to help themselves to fruit from our fruit basket, I will look into adding a yoghurt to the bag and perhaps starting breakfast earlier, thank you for this feedback.

Best wishes,
Jenna

Antrim Villa
Johanna G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna G
Enkelreisiger

Tevrede.

Die ontvangs was spesiaal en professioneel. Personeel aangenaam en diensgeoriënteerd. Kamer was klein, maar genoegsaam van die doel. 2 Enkelbeddens het 'n nagrus ingeperk. Stort baie glad en benodig 'n stortmatjie. Ontbyt aangenaam.

Antrim Villa's terugvoer

Good morning Lidie,

Thanks very much for taking the time to provide the feedback, we appreciate it and have made a note of your comment.
We will look into improving the shower floor. We hope that you visit us again in future. Keep well.

Best Regards,
Joy

Antrim Villa
Marius S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Enkelreisiger

Kan definitief aanbeveel word.

Ek het 'n paar nagte in die enkelkamer deurgebring. Ontvangs was vriendelik, alles baie skoon en die ontbyt puik. Ek was verras deur die "Staff Gratuity" koevert kort voor my vertrek. In hierdie pryskategorie moet personeel kostes eintlik ingeslote wees. Nogtans kan ek Antrim Villa definitief aanbeveel.

Cornell S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell S
Besigheidsreis

Presies wat ek nodig het vir een aand se oorslaap tydens Kaap kliënte besoek.

Die kamer is baie netjies en niks meer as wat ek nodig het vir een aand se oorslaap nie. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Die veilige (agter hek parkering) is 'n groot verligting.

Antrim Villa's terugvoer

Dear Cornell,

Thank you very much for staying with us and for your kind words. We look forward to hosting you again soon.

Best Regards,
Joy Daniels - General Manager

Antrim Villa
Nanette T - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nanette T
Enkelreisiger

Een nag oornag.

Een nag in 'n klein enkelkamer met driekwartbed. Die gastehuis is duidelik op internasionale toeriste toegespits met verskeie Skandinawiese tale in die inligtingsbrosjure. Ek het geen Afrikaans gehoor nie. Parkering van die straat af is beperk. Die strate in die omgewing is nou en besig. Dit was naby die plek wat ek moes besoek, maar ek sal nie uit my pad uit gaan om hier te oornag nie.

Hannelize C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelize C

I had a very pleasant stay at Antrim Villa!

Antrim Villa was lovely.

Laura L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay!!

Absolutely fantastic!

was R420
Vanaf R210
per nag (plek vir 1)
was R420
Vanaf R210
per nag (plek vir 1)
was R420
Vanaf R210
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrim-straat 12, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19aa0c1927033d29d2fb8295b8c8e12d8cceb35f8687e03c97e6edce19c71c4a1fec9e3ce60aa55e9e071f9791125aee531b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R420, nou Vanaf R210  per nag (plek vir 1) 11 5 1 5 12 Antrim Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.90897914267 18.401530981064
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!