Ant's

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ant’s bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde woonstel op die onderste verdieping wat oor 'n groot parkagtige inheemse tuin uitkyk met 'n gemeenskaplike swembad en 'n oorvloed voëllewe.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Die woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, 'n stoof en 'n skottelgoedwasser. Die woonstel het ook lugversorging, vol DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste kan op die groot stoep ontspan wat ideaal is vir buitelug-etes. Die landgoed is baie veilig met afstandbeheerde toegang en aktiewe sekuriteit wat saans die geriewe patrolleer. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Ant's sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ant's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false