Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ant's Hill

Lodge
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Gunfontein, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alles is ingesluit by die Ant's Hill-lodge op 'n privaat wildsplaas op 'n krans in die Vaalwater-streek.

Dié kothuise bied 'n luukse boswegbreek uit die stad en kan saam of apart bespreek word.

Die kothuise is geskik vir 2 tot 5 gaste en het óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Verder is daar 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kothuise. Van die kothuise het kaggels en lei na 'n stoep of balkon met lieflike uitsigte.

Ontbyt, tuisgekookte etes, sekere drankies en doendinge is ingesluit. Die eetkamer is in die hoofgebou van die lodge en so ook die verhitte swembad en dek vanwaar gaste kan wildkyk.

Diegene wat avontuurlustig is kan perdry, begeleide bos-uitstappies en wildritte ervaar. Troues, byeenkomste en ander spesiale geleenthede kan hier gereël word.

Ant's Hill is net 'n entjie van ander wildreservate af en die gashere kan gaste help reël aan uitstappies na die reservate toe.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R33, Gunfontein, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R7 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Gunfontein, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3ODcwZDNlLTQ2YzctNGIwMi1iNWM4LWZkZGZiZmJiZDg3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 400 per nag, vir 2 mense Off the R33 Gunfontein 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.093611 28.053636