Apart-mint
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 23 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dries H - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dries H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Modern ingerig, baie vriendelik ontvang, stil en mooi omgewing.
Sien sterre.
Joey S - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Joey S
Gesin met klein kinders
Baie netjies, skoon en veilig.
Ons was baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie gemaklik, netjies, skoon en veilig. Ons sal vir seker weer hier boek wanneer ons in die omgewing oornagverblyf benodig.
Louma L - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louma L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Puik!
Die hele pakket naamlik die blyplek, Kate en Paul, die eienaars kan ek in een woord opsom: fantasties!
Antoinette V - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Antoinette V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie stil en rustig.
Sal enige tyd weer daar slaap. Net een probleem is die parkering. Motors moet agtermekaar parkeer en die spasie is baie nou om by karre verby te beweeg. Broodmes en groentemes sal welkom wees. Heerlike warm water na 'n lang ry was heerlik.
Li-la D - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Li-la D
Saam met vriende
Baie gerieflik, dankie.
Mooi, netjies en veilig. Baie lekker geslaap, sal definitief aanbeveel. Dankie!
Kate se Terugvoer
Li-la
Baie dankie vir jou great woorde! Volgende keer sal ek julle self verwelkom!
Tot volgende keer!
Vriendelike groetnis
Kate & Paul Coezee
Apart-mint
Megan P - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Megan P
Baie netjies, verskriklike oulike plekkie, baie dankie vir die gasvryheid.
Ons het so lekker gebly in die stil omgewing. Lieflike oornagplekkie.
Gerrit P - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerrit P
Gesin met klein kinders
Beste waarde vir geld en baie vriendelik.
Met 'n naweek vol misverstande en ongelukke het die plekkie die naweek laat rustig word. Dit was baie mooi en in 'n rustige deel van die dorp. Ons sal weer daar gaan slaap en dit aanbeveel.
Albert M - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Albert M
Enkelreisiger
Goeie waarde vir geld.
Ek het lekker gebly by Apart-Mint, dit is redelik privaat en rustig en die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oornag indien Queenstown my bestemming in die toekoms sou wees.
Kate se Terugvoer
Beste Hardus,
Baie dankie vir jou resensie, dit was werklik aangenaam om jou te ontmoet. Ons sien uit na die dag waar ons paaie weer sou kruis!
Groetnis,
Kate en Paul
Apart-mint
Koos S - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Koos S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie rustig en baie netjies.
Lieflike oornagplekkie met 'n baie aangename gasvrou. Uiters netjies en aangenaam om te bly.
Kate se Terugvoer
Koos, baie dankie vir jul mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en om met julle te kon gesels. Ons hoop om julle weer te sien.
Groetnis
Kate
Apart-mint
Gertruida D - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gertruida D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was 'n heerlike, rustige aandjie na 'n besige week.
Apart-mint het ons alles gebied wat ons nodig het. Die enigste puntjie van kritiek was dat ons motor nie agter 'n geslote hek was nie, omdat iemand anders vorentoe moes parkeer. Daar was nie plek vir ons en die persoon was nie tuis voor baie laat nie.
Abrie D - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Abrie D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Interressant.
Ons verblyf was interessant in die sin dat Queenstown nie krag of water gehad het tydens ons verblyf nie. Kate het egter gereël dat hul kragopwekker die kragprobleem uitsorteer, en met haar reënwater tenk kon ons genoeg water kry om op 'n bos-manier te was. Dankie vir jou hulp Kate.
Kate se Terugvoer
Abrie en Naomi,
Ek kon nie vir beter gaste gevra het met so 'n woeste dag en nag nie.
Julle is mense 1000.
Groetnis
Kate, Paul en Brigita
Apart-mint
Tony B - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tony B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Skoon, netjies en veilig.
Sien die sterre.
Paula R - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Paula R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absoluut uit die boonste rakke.
Kate se uit die hart vriendelikheid was so verfrissend en het ons onmiddelik laat voel 'hier is ons tuis' - besonder netjies en die lekkerste handdoeke was o so heerlik!
Kate se Terugvoer
Paula, was so lekker om jou en Johan by ons te kon verwelkom! Dankie vir jou mooi resensie!
Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Kate
Apart-mint
Tania D - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tania D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjiese verblyf en vriendelike staf.
Baie lekker verblyf en netjies en skoon.
Kate se Terugvoer
Tania, baie dankie vir jou komentaar, hoop ons kan jou altyd by ons huisves as jy weer na/deur Queenstown kom.
Apart-mint
Marthie L - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marthie L
Saam met vriende
Vriendelike en aangename verblyf.
Baie oulike ontvangs en hulp. Pragtige en hartlike mense.
Kate se Terugvoer
Marthie, baie dankie vir jou pragtige verwysing - sien uit om julle weer te kan huisves & verwelkom!
Apart-mint
Tilana G - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tilana G
Gesin met klein kinders
Tops!
Netjies en skoon. Als wat mens benodig is in die kamer. Eienaar is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het ons verblyf vreeslik geniet, en dit was maklik om met 'n 1-jarige daar te bly. Motor was veilig. Lekker rustige buurt.
Kate se Terugvoer
Dit is altyd lekker om aangename gaste soos julle by ons te verwelkom! Baie dankie.
Apart-mint
Gerna J - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerna J
Gesin met klein kinders
Net wat ons nodige gehad het na 'n lang dag se reis!
Baie dankie aan die gasvryheid, en dat julle gewag het vir ons laat aankoms, die kamer was heerlik warm op 'n koue aand, alles was silwerskoon en net reg om in te kruip! Ons het vreeslik lekker geslaap! Dankie!
Kate se Terugvoer
Baie dankie vir julle, ek hoop om julle weer eendag te kan huisves!
Apart-mint
Herman T - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Herman T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Modern en intiem.
Ons het ongelooflik lekker gebly by Apart-Mint. Dit is 'n baie netjiese en moderne woonstel met perfekte afwerking. Sal dit enige tyd aanbeveel. Dankie vir die vriendelike ontvangs.
Engela B - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Engela B
Enkelreisiger
Baie netjies met alles wat mens nodig het.
Baie lekker gerus in 'n mooi kamer. Vriendelike ontvangs.
Kate se Terugvoer
Baie dankie Engela vir jou positiewe woorde! Hoop om jou weer te sien!
Apart-mint
Riette R - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Riette R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie goeie waarde vir geld. Pragtige dekor. Vriendelike gasheer en vrou.
Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer en badkamer is baie mooi uitgelê. Die linne was nuut en skoon. Alle selfsorg-geriewe was beskikbaar, plus DStv. Definitief baie goeie waarde vir geld. Die buurt was stil en rustig. Ons sal definitief weer van hulle gebruik maak. Dankie vir aangename verblyf.
Kate se Terugvoer
Beste Riette,
Baie dankie vir jul mooi woorde, dit is so lekker om gaste tevrede te stel! Hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete,
Kate
Apart-mint
Susi A - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Susi A
Friendly, welcoming, neat and tidy.
The apartment was neat and tidy, well equipped and value for money. We did make some constructive suggestions to the owner the morning we left.
Johannes ( Noem Naam Is Hannes ) K - Jun 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johannes ( Noem Naam Is Hannes ) K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker geslaap met aangename ontvangs
Eienaar baie behulpsaam en gasvry. Plek was mooi skoon en beslis goeie waarde vir geld.
Angelique D - Dec 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Angelique D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Aangename ervaring!
Beslis waarde vir jou geld! Vriendelike ontvangs, netjiese kamer met alles wat nodig is! Veilige parkering en hulpvaardige eienaar van die gastehuis. Was aangenaam verras en sal dit beslis aanbeveel!
Gaste wat na Apart-mint gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |