Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 10 Villa Grace

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel is deel van 'n stil woonstelblok en daarom moet die privaatheid en gemak van ander inwoners gerespekteer word. Let daarop dat harde musiek, geskree of partytjies onder geen omstandighede aanvaar word nie. Gaste kan gevra word om te vertrek as daar nie aan hierdie reëls voldoen word nie (inwoners sal my in kennis stel van hierdie soort gedrag). As dit die geval is, sal die res van jou verblyfkostes terugbetaal word, minus die skoonmaak- en administrasiefooi van R650.

Breekskadedeposito's sal binne 7 dae terugbetaal word, indien daar geen breekskade opgemerk word op die dag van gaste se vertrek nie.

Vrywaring: Die woonstel is op die derde verdieping, ouers / voogde neem die volle verantwoordelikheid vir hul kinders as hulle die trappe of stoep gebruik.

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar, maar dit is op gaste se eie onkostes. Gaste moet my kontak as hulle dié diens benodig, en dit kan gereël word. Gaste moet die fooi direk aan die dame wat skoonmaak betaal.

Skakel asseblief die hoofskakelaars op die db-bord in die kombuis bokant die stoof aan sodra jy in die woonstel kom. Draai ook die waterklep by die toilet oop. Dit is 'n voorsorgmaatreël.

Rook is verbode in die woonstel. daar is 'n asak op die stoep. Gaste moet asb. slegs op die stoep rook. Dit sal waardeer word as hierdie reël nagekom word, aangesien dit brandmerke op matte, rusbanke, ens. voorkom. Dit is ook moeilik om tabakreuke uit meubels te kry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-weg, Apartment 10 Villa Grace, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhIsddpKNaD8gxxO76uw5g5XDW4DOZYQlqMBZyIJoCPynWqtgXn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Mill Road Apartment 10 Villa Grace 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.276397082901 30.754342988222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem