Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment at 34 Columbine

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbinelaan 34, Randpark, Randburg / Randpark, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Apartment at 34 Columbine bied luukse 4-ster-verblyf en is in die stil, veilige Randpark-woonbuurt geleë. Dit is stapafstand van die Randpark Gholfklub af.

Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir selfsorg, het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste.
Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea op die onderste verdieping, asook 'n gaste-toilet en stort. Gaste kan die toesluitmotorhuis gebruik wat direkte toegang tot die woonstel bied.

Daar is 2 slaapkamers en 'n luukse badkamer met stort en bad op die boonste verdieping. Daar is ook 'n sitarea wat lei na 'n balkon met uitstekende uitsigte oor Randpark Gholfbaan.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, en daar is ook 'n TV, DStv, radio en DVD-speler.

Dit is is minder as 3 km van Cresta sentrum af en 20 minute vanaf Sandton City, Suid-Afrika se finansiële en bankwesehoofstad. Sentraal Johannesburg en Rosebank kan maklik bereik word. Dit is minder as 30 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 15 minute vanaf Lanseria-lughawe. Die N1 kan ook maklik bereik word vanaf Apartment at 34 Columbine wat gerieflik is aangesien dié pad met Johannesburg, Pretoria en Durbanhoofweg skakel.

By Apartment at 34 Columbine sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Dié woonstel is perfek vir 'n lekker lang kuier saam met jou gesin. Dis ook naby die Coca Cola Dome en die Rhema Ministries-kerk geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Apartment at 34 Columbine sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Apartment at 34 Columbine
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Domenico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 12

Ligging

  • Columbinelaan 34, Randpark, Randburg / Randpark, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Apartment at 34 Columbine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbinelaan 34, Randpark, Randburg / Randpark, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViYzhhMDE0LTk5YjMtNDY2Ny1iY2MyLWEzNjYwOGJhOWY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 34 Columbine Avenue, Randpark Randburg / Randpark 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.11144 27.96745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem