Apartment on Atlantic Beach Golf Estate Melkbosstrand

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mrt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Apartment on Atlantic Beach Golf Estate Melkbosstrand bied selfsorgverblyf aan die buitewyke van Melkbosstrand, sowat 35 km vanaf Kaapstad se middestad.

Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is kaste in die slaapkamer en linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof en genoeg ingeboude kaste met eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gerieflike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Die leefarea het 'n skuifdeur wat na die stoep met braaigeriewe lei. Die woonstel is stapafstand vanaf die landgoed se ontspanningsentrum met sy swembad, gimnasium, tennisbane en WiFi. Die gholfbaan se klubhuis is ook stapafstand van die woonstel af. Daar is 'n uitsig op Tafelberg vanaf elke putjie op die gholfbaan.

Kelderparkering is beskikbaar vir 2 motors. Daar is ook 'n 5,5 km-staproete om die landgoed waar gaste lekker kan draf, fietsry en stap. Dié roete het pragtige uitsigte op Tafelberg, Koeberg Natuurreservaat en Blaauwberg Natuurreservaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Apartment on Atlantic Beach Golf Estate Melkbosstrand sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Apartment On Atlantic Beach Golf Estate Melkbosstrand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 065 R746 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mrt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]