Kloof Akkommodasie by Apartment on Bellevue | LekkeSlaap
+7
+7

Apartment on Bellevue

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue-straat 5, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Apartment on Bellevue is 'n selfsorg-eenheid in Koof, 'n spoggerige woonbuurt naby Durban. Dié woonstel is lekker naby verskeie restaurante, winkels, en die M13, so dis ideaal vir vakasiegangers én sakereisigers.

Apartment on Bellevue het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuisie en leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstofie, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. 'n Strykyster, strykplank, en haardroër is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ingesluit.

Apartment on Bellevue is op dieselfde perseel as Bellevue Cafe. Gaan maak gerus 'n draai vir heerlike ontbyt, middag- en aandetes. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel langs die eenheid. Let asb. op dat mens steil trappe moet klim om die woonstel te bereik.

Slaapplek

’n Bespreking by Apartment on Bellevue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Apartment on Bellevue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bellevue-straat 5, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Apartment on Bellevue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue-straat 5, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtIbVAY4l8wm62fQMbk1YHTrT3jhsgQTDAilHiKfbWiuzess8Dj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 5 Bellevue Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.795929192307 30.840750069312
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za