Apartment with a View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Apartment with a View is oorkant die pad vanaf die strand in Table View geleë. Die smaakvolle woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf en het 'n pragtige uitsig oor die baai tot op Tafelberg.

Die woonstel het 2 slaapkamers, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die woonstel het onbeperkte WiFi, en gaste het toegang tot ondergrondparkeerplek.

Die woonstel is bo Carlucci's Deli- and Espressobar, en Jerry's Burger Bar, en dis naby Primi Piatti, Melissa's voedselwinkel, Simply Asia en Catch 22 geleë. Die woonstel is ideaal vir paartjies en gesinne.

Slaapplek

'n Bespreking by Apartment with a View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Apartment With A View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]