Apartments on the Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Apartments on the Bay is direk op die seefront in Kampsbaai geleë - een van Kaapstad se mees byderwetse voorstede. Apartments on the Bay het 'n swembad, gratis WiFi en verblyf met 'n balkon en 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Elke woonstel het 'n kombuis met 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Daar is ook 'n platskerm-TV met satellietkanale, strykgeriewe, 'n lessenaar en 'n sitarea met 'n rusbank. Die woonstel het 'n badkamer met 'n bad en 'n haardroër.

Gaste kan lekker gaan fietsry, die uitsig geniet, of op die balkon sonbaai. Daar is 'n hele rits restaurante om van te kies. Mediclinic Cape Town is 5 km ver, Tafelberg is 5 km en die KIKS is 13 km ver. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe wat net 25 km ver is. Kampsbaai is is 'n uitstekende keuse vir reisigers wat op soek is na strande, wyn en goeie kos.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Apartments On The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]