Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apollo Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Apollo-straat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Apollo Selfsorg is in 'n stil buurt in Vredenburg geleë en bied moderne verblyf vir 2.

Die eenheid is gerieflik ingerig en het 'n dubbelbed in die slaapkamer, 'n kombuis en 'n badkamer met 'n aparte stort en 'n toilet. Daar is ook 'n lessenaar, WiFi en 'n internettoegang.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, braaipan, strykyster, ketel en yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook al die nodige eetgerei en breekware. Daar is ook 'n strykyster en strykplank. Die eenheid het 'n TV met DStv en WiFi.

Apollo Selfsorg is net 'n entjie se ry van verskeie restaurante, die dorpskern en die Weskus Mall af. Vredenburg bied verskeie besienswaardighede en doendinge soos bergfietsry, die Fossielpark en blomseisoen met sy lieflike veldblomme en vriendelike magrietjies. Paternoster, Velddrif, St Helenabaai en ander kusdorpies is almal binne 30 km se ry van ons af en bied weer hul eie reeks prettighede.

Braaigeriewe is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Kyk ook gerus na die foto's vir sommige van die doendinge in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Apollo Selfsorg sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Apollo Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 6

Ligging

  • Apollo-straat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apollo Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Apollo-straat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30c63d9f9da90a9ab111c41c4b2d187867c3a42f0ce6de554e16cf83a53f5410ef2b2880bd533b7c00433bb8601762d330b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 19 Apollo Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.89958760312 17.996249198914
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem