Appelsbosch Farm Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Appelsbosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Appelsbosch Farm Cottage is selfsorg-eenhede op ’n privaat plaas sowat 5 km vanaf Swellendam. Dis ’n rustige wegbreek van die stadslewe.
Verblyf is beskikbaar in 2 plaashuise: Die Melkstal en Die Skaapskraal. Dié eenhede het 3 óf 4 slaapkamers met 2 badkamers elk. Elke plaashuis het ’n kombuis wat volledig toegerus is, ’n leefarea met ’n TV, WiFi en ’n binne- en buitebraai.
Kinders is welkom om na die plaasdiere op die werkende plaas te gaan kyk. Die perseel het pragtige uitsigte op die Langeberge. Daar is verskeie aktiwiteite soos varswaterhengel en swem in die plaasdam, voetslaan, bergfietsry op plaaspaaie en voëlkyk.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Jaar gelys 10
Ligging
- Appelsbosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Appelsbosch Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Appelsbosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom