LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Apple and Spice | LekkeSlaap
+27

Apple and Spice

Gastehuis
2-Enkelbedkamer
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie sonnige kamer is 'n heerlike oornagplek vir gaste wat langs die Tuinroete reis. Daar is 2 ekstra lang beddens met skoon wit linne om 'n heerlike nagrus te verseker. Die badkamer is en suite en het 'n bad en stort. Gaste het toegang tot die swembad vanaf die onderste patio. Hier kan gaste die pragtige uitsig oor die bekende Fancourt Gholflandgoed en omliggende berge geniet. Daar is moderne geriewe in die kamer, tee en koffie, asook 'n haardroër en verwarmer. Skoon handdoeke word daagliks voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Ons laat ongelukkig geen kinders onder 16 toe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien jy jou bespreking om welke rede ook al kanselleer, is die volgende kansellasiefooie van toepassing:
50% kansellasiefooi indien verblyf 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer.
100% kansellasiefooi indien verblyf 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer.

Koningingrootte-kamer
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige kamer is op die eerste verdieping en is die perfekte plek om te ontspan nadat gaste die Tuinroete verken het. Die kamer het 'n luukse koningingrootte-bed. Gaste het toegang tot die swembad vanaf die onderste patio. Hier kan gaste die pragtige uitsig oor die bekende Fancourt Gholflandgoed en omliggende berge geniet. Die klassieke badkamer het 'n stort, en vars handdoeke word daagliks voorsien. Verder is daar koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n muurverwarmer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Ons laat ongelukkig geen kinders onder 16 toe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien jy jou bespreking om welke rede ook al kanselleer, is die volgende kansellasiefooie van toepassing:
50% kansellasiefooi indien verblyf 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer.
100% kansellasiefooi indien verblyf 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer.

Woonstel
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Daar is 'n klein sitkamertjie, kombuisie en balkon.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Huisreëls

Ons laat ongelukkig geen kinders onder 16 toe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien jy jou bespreking om welke rede ook al kanselleer, is die volgende kansellasiefooie van toepassing:
50% kansellasiefooi indien verblyf 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer.
100% kansellasiefooi indien verblyf 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sidwell-laan 36, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe0fdd1c96b9ed746710cda23797c3bfaefc2b99dc83bac94768537049a987e006bce5d59e86311099b912c48f535b981dfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 36 Sidwell Avenue Heather Park 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.958649691698 22.419576644897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!