Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AppleCamp_Ceres

Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir AppleCamp_Ceres
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karen G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karen G

I enjoyed the stay. It was a lovely place and the kids enjoyed it.

If the rocks and slimy area of the dam can be made better the small ones can play better as it's very slippery. The fridge also leaks a lot during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke S
Enkelreisiger

Rustig, stil, verfrissend.

Jy is konstant omring met 'n rustigheid, behalwe soms vir die plaaswerkers wat verby ry. Maar hulle is glad nie lastig nie; verwelkomend en vriendelik. Beter as wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D
Gesin met klein kinders

Perfekte plek om te rus met jong kinders.

Dit was ons 2de keer wat ons hier gekamp het. Die kinders almal tussen die ouderdomme van 3 & 6 het heeldag lank in die water en die veld gespeel. Dit is 'n veilige area vir kinders om op hulle eie te explore en bietjie verder van ma en pa af te beweeg as wat mens normaalweg in die stad sal toelaat. Die kampplek self is pragtig en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D
Gesin met klein kinders

Fantastiese kampplek vir mense met klein kinders. Die rivier is vlak genoeg vir 3-jariges om gemaklik met vlerkies en tjoepies te swem sonder 'n volwassene in die water. Soveel vryheid vir die kinders om op die plaaspaaie fiets te ry op hulle eie. Pragtige kampplek en almal wou nog 'n paar dae langer bly.

Fantastiese kampplek vir mense met klein kinders. Die rivier is vlak genoeg vir 3-jariges om gemaklik met vlerkies en tjoepies te swem sonder 'n volwassene in die water. Soveel vryheid vir die kinders om op die plaaspaaie fiets te ry op hulle eie. Pragtige kampplek en almal wou nog 'n paar dae langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg-plaas, Ezelfonteinpad, Cares, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dbfec27c52afb78dfd3240301ccab974215fc704eb6c36bfd447edd494cfd0248ec1cd9cb2dd098ef9003bcb16514a03410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 18 mense 4 5 1 5 Vergenoeg Farm Ezelfontein Road 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.420222 19.399083