Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apollo Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 49 resensies vir Apollo Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Caroline P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline P
Besigheidsreis

Great service.

It was good. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail M
Saam met vriende

Comfortable and secure.

Enjoyed our stay at Apollo Guest house. The staff was welcoming and always made sure that all our needs were met. It's just unfortunate that they did not serve breakfast, but hopefully they will improve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback! We appreciate your kind words about our welcoming staff. We're sorry to hear about the breakfast inconvenience and will certainly consider your suggestion for improvement. We hope to welcome you back in the future!

Apollo Guest House
Francois J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Decent stay. Would only recommend for last option.

Stay was decent, no fridge in room but it was worked around. Bathroom was not the cleanest and had to request toilet paper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sithiwe M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sithiwe M
Gesin met klein kinders

It was good. Great.

I wasn't happy with the room but it was great. And I am happy on how they treated us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gideon D

Geen diens nie.

Ons 2 tegnikuste was Vrydag en Saterdagaand daar. Ongelukkig was dit loadshedding vir 'n baie lang tyd. Niemand het eers 1 keer gaan hoor of hulle okay is nie, kort hulle bietjie warm water vir koffie nie, geen kerse, geen flitslig nie, net niks geriewe vir kragonderbrekings nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntai R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntai R

Awesome!

The welcoming was superb, one felt like coming home. Belinda (manager), she's a star. On my arrival I was so tired and had a hectic day, but she managed to make me relax in the manner that she welcomed me. It was fantastic to stay at Apollo, I can choose it everytime I go that side!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B
Besigheidsreis

Awesome place to stay.

Friendly. Clean. Great atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan D
Besigheidsreis

Altyd lekker om daar te oornag.

Daar word adverteer dat ontbyt beskikbaar is. Daar is egter nie meer so iets nie. Die TV was nie reg ingestel nie. Die kraan by wasbak is al vir 2 jaar los. Maar, dit is altyd lekker om daar te oornag. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian M
Besigheidsreis

Voldoende toegerus en Nettie’s en skoon.

Veilige netjiese gastehuis met als wat 'n pesoon nodig mag hê. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Heather C
Saam met vriende

Could be cleaner. Parking too full and eye on gate did not work resulting in damage to our car.

Did not feel comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anri S
Gesin met tieners

Die indruk.

Die foto's en die werklikheid stem nie oor een nie. Dit was teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good experience and very nice people.

Closer to malls, convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabo N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thabo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good, but I couldn't sleep at night.

The owners must ensure that they wash their sheets thoroughly because the sheets were biting us the whole night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Gesin met klein kinders

Most definitely.

The place was lovely and we had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie I - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome service.

Well treatment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels P
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Die kamers was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Kolie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Kolie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, maar redelik vir oornagverblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D
Saam met vriende

Ons het lekker gebly. Dankie.

Ons het bietjie laat gearriveer maar was heel tevrede met die verblyf. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Hierdie bespreking was baie lank voor die tyd gedoen om seker te maak dat ons groep almal by mekaar kon bly. Met aankoms kon die een gesin nie by die ander woon a.g.v. van 'n ander bespreking. Die gesin is toe in 'n ander deel van die woning ingedeel. Daar was nie voorsiening gemaak vir die 4 gaste soos oorspronklik bespreek is nie, moes ook skakel vir nog handdoeke. Ek wil net graag onder die eienaar se aandag bring dat die matjie wat tussen die 2 beddens in kamer no 2 is, is baie glad en kan 'n gevaar wees vir ouer persone. Ons het almal gegly op dit. Miskien oorweeg om dit te vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Guest House se terugvoer

Jammer, ons gee aandag daaraan,

Apollo Guest House
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gulfonia P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gulfonia P
Gesin met tieners

Enjoyed staying at Apollo Guest House

Will recommend the quest house to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Guest House se terugvoer

Thank you for your lovely review, Gulfonia. It was nice having you stay.

Please come and visit soon.

Regards,
Mariette

Apollo Guest House
Botana B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The staff were helpful, clean, really enjoyed our stay.

The service was amazing. I'll recommend it to anyone looking for accommodation in Mafikeng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Enkelreisiger

Aangenaam, en vriendelike diens.

Baie vriendelike en gawe mense. Sal weer daar bly. Goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is noisy you cannot get peace of mind.

Apollo is noisy place. Reception is unattended at all times you struggle to get assistance when you need one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Besigheidsreis

Appollo gastehuis was 'n verrassing, alles netjies op sy plek.

Ons het by Appollo ingeboek en was verras met wat ons gekry het. Daar is veilige parkering agter slot en grendel en ons het deurgangs veilig gevoel. Alles wat benodig word is in die kamer. Sal Appollo gastehuis beslis weer 'n volgende keer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Family P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Family P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer van deze boeking.

Als enig pluspunt geef ik dat aan het zwembad, maar de rest van het verblijf is uit de tijd. Ik heb wat foto's genomen van onze kamer en dat laat veel te wensen over. We hebben het gordijn maar dicht gelaten, want het was niet om aan te zien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Guest House se terugvoer

The guest was here the whole time and was very friendly. We often asked him if everything is fine with them, as we do with all our guests. He did not give any complain to us and even ordered meals from us.

Apollo Guest House
Kallie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie S

Waarde vir geld.

Ons geniet elke uitstappie na Appollo. Baie lekker en naby aan die grens. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit spoor ons aan.

Apollo Guest House
Edgar R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar R
Besigheidsreis

Kamers groot en ruim, netjies en skoon.

Diens was baie goed en eienaar en werkers almal baie vriendelik, lekker boere kosse, ek dink die voorkant van prent (swembad) op internet is bietjie misleidend want dit is aan die agterkant. Ek dink kamers word nie rêrig op net gewys nie, sal meer van voorkoms van kamer ligging op die net wil sien. Studente het gebruik gemaak van konferensie kamer en was met tye baie luidrugtig. Maar verder was die diens puik, sal enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Besigheidsreis

Rustig en Netjies.

Was rustig en netjies en naby aan alle fasiliteite. Enigste klein probleme was daar is gesê die koste sluit WiFi wat daar wel was maar toe ek by ontvangs vra vir die internetkode toe se hulle WiFi vang nie in kamer 11 op nie. Dit was 'n teleurstelling aangesien ek dit nodig het om in die aande te gebruik. Ek was in kamer 17 ingeboek maar toe ek daar kom toe plaas hulle my in kamer 11. Weet nou nog nie wat die rede was daarvoor nie. Warm water vat verskriklik lank om by die stort uit te kom. Ek oordryf nie as ek se die kraan moes vir bykans 6 minute loop voor ek warm water kon kry nie. Dit is nie vir my 'n groot probleem nie maar dit mors baie water. Verder het ek regtig geen klagtes nie en beplan om volgende week weer vir 3 of 4 aande daar oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir Mafikeng.

Goeie oornagfasiliteit vir Mafikeng. Gerieflik en skoon met braai- en swemgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Brian S
Gesin met tieners

Baie onaangenaam.

Hierdie gastehuis se foto's op webtuiste is nie 'n getroue weergawe van hoe die plek regtig lyk nie. Dit is vuil en verwaarloos en die diens is uiters swak. Ons het met die inboek bespreek vir ontbyt, die volgende oggend toe ons vir ontbyt opdaag, het niemand geweet van ons bespreking nie. Dus moes ons ander planne maak. Die eienares was nie daar nie en haar man het niks geweet van tariewe en besprekings nie. Alhoewel hierdie gastehuis aandete aanbied het hulle ons na 'n restaurant verwys en geen moeite gedoen om ons te akkommodeer nie. Baie slegte ondervinding. Ons sal nie gou weer in Mafikeng kom nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Guest House se terugvoer

Ons is jammer vir Mnr. Smith se slegte ervaring en het hom self geskakel om verskoning te vra. Ek, A.P Conradie, die eienaar, was met verlof oor die Kerstyd en die gastehuis het net met die minimum personeel gewerk. My dogter was toe hier in bevel en daar het toe verwarring in die besprekingsbnoek ontstaan met die 2 gaste, menere Smith. Gedurende daardie tyd het ons glad nie aandetes gegee nie en daarom is die gas verwys na goeie eetplekke in die dorp.

Ons is baie gesteld op die netheid van ons gastehuis en kan nie verstaan dat die gas daaroor kla nie. Ons gee egter aandag daaraan.

Nogmaals, jammer as ons nie getrou het aan ons eie hoë standaarde was nie.

Apollo Guest House
Cynthia L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cynthia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Please incude breakfast in your packges.

Please put fridge in your rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Guest House se terugvoer

Good day,

Thank you for your review.

Breakfast is available but it is an optional extra.
There are fridges is the rooms, however only in some rooms. This is also an optional extra.

Apollo Guest House
Levy M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levy M

I enjoyed my stay at Apollo.

A very nice place, I hope to visit again soon!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bosman B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bosman B
Enkelreisiger

Ruim en gerieflik. Kan maklik kom en gaan. Hou van buite eenhede.

Ruim netjies en gerieflik. Heerlike stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stoffel S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel S
Besigheidsreis

Goed vir sakemanne.

Die plek is beslis nie nuut nie, maar word goed in stand gehou. Die eienares het my gehelp en was baie vriendelik en hulpvaardig en vir mense wat besigheid doen en moet oorslaap sal ek dit aanbeveel vir waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene E
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon gastehuis met vriendelike diens.

Netjiese, skoon gastehuis met vriendelike diens en goed toegeruste kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-hendrik C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-hendrik C
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Skoon gastehuis. Maklik om te vind. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl N
Enkelreisiger

Verblyf goed.

Maar kan gerus laat weet dat hul besprekings GEEN ONTBYT insluit nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonhlanhla T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

OK.

I booked a room with a double bed but I found twin beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Guest House se terugvoer

Good day Fortunate,

Thank you very much for your feedback. We would have gladly moved you to another room if you brought it our our attention that you were booked into a room with the incorrect bed configuration.

Regards,
Dries

Apollo Guest House
Maritza L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza L
Enkelreisiger

Maak gerus 'n draai!

Baie hulpvaardige bestuur, vriendelike diens en netjiese skoon kamers. Ek sal dit verseker aanbeveel. Die personeel het uit hulle pad gegaan om my tuis te laat voel en dis goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rach S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rach S
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Ek sal slegs weer daar bly as ek versekering het dat die TV-kanale wat geadverteer word, inderdaad sonder onderbrekings beskikbaar is. Ek het slegs daar geslaap, kan my nie uitspreek oor die ontbyt nie. Tuine is ietwat verwaarloos, maar nogsteeds goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Guest House se terugvoer

Beste Rach,
Baie dankie vir die terugvoer. Daar was 'n probleem met die DStv wat nie lank geneem het om reg te stel nie. Ons is verbaas om die terugvoer te sien aangesien ons regtig uit ons pad gaan om die regstel van probleme te bespoedig en gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Apollo Guest House
Anieka M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anieka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel netjies en skoon en stylvol.

'n Paar ekstratjies soos sjampoe en lyfroom en iets in die yskas vir die prys sal lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik F V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik F V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik baie basies.

Definitief nie aanbevelingswaardig nie, kamer baie beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sias D
Besigheidsreis

Alles was in orde.

Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia D
Besigheidsreis

Very nice clean and friendly

Lovely, peaceful place to stay over. Just had a few issues with internet connectivity while here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne N
Saam met vriende

We had a good stay at Apollo

We were welcomed. I will surely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desmond R
Gesin met klein kinders

Heerlike, stil vesting.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian V
Gesin met tieners

'n Goeie rusplek na 'n besige dag!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apollo-rylaan 17, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOTljNmMyLTI0MzItNDdiOC1hOTQ0LTlkYWY5NTY0OWQ0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 49 5 1 4 17 Apollo Drive Riviera Park 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8581529 25.6644739