Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apricot Hill Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 21 resensies vir Apricot Hill Farm
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.5/5
De_wet V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
De_wet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap maar nie weer nie.

Dit was 'n lekker slaapplek. Die bed is ongelooflik. Ek dink net die prys is bietjie hoog. Vir die standaard is R500 tot R550 'n beter prys. Die ou plekkie is in die 80's vasgevang maar mooi skoon. Die pad soontoe is aaklig. 'n Sinkplaat-grondpad. Wanneer 'n mens daar aankom, is daar nie kennisgewings vir ontvangs en rigting nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Harry G
Enkelreisiger

Alhoewel dit basiese verblyf is, is dit goedkoper wat waarde vir geld bied. Geen internet beskikbaar nie.

Die verblyf is op 'n plaas wat sekuriteit 'n hoër risiko maak. Daar is 'n sekuriteitswag op diens in die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met vriende

Pragtige en netjiese plek.

Wat 'n pragtige en netjiese plekkie. Sal dit enige tyd vir my familie en vriende aanbeveel. Die prys is ook redelik. Miskien, ek weet nie of ek dit misgekyk het nie, kan dalk net genoem word daar is 'n ketel, klein yskassie beskikbaar. Kan ek ook net aanbeveel dat daar dalk net tee ook by te sit en bietjie beter melk. Maar verder ws alles baie goed, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A D
Enkelreisiger

Veilige oor slaap na 'n funksie.

Oorgeslaap na 'n funksie en plek was puik. Waarde vir geld. Gasvrou is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apricot Hill Farm se terugvoer

Thank you so much! It's always nice to know that our guests are happy and that they enjoyed their stay. Regards, Wendy

Apricot Hill Farm
Lloyd R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd R
Gesin met klein kinders

Simple and fuss-free.

Simple and fuss-free, it was easy to find, easy to access and a fuss-free stay. The cottage was basic, but had all that we needed, and the staff was very friendly when we saw them around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M
Saam met vriende

Peaceful location, tranquility, intimate, the security guards are very friendly and make sure you feel safe.

It's kind of strange and hesitant before you reach the destination because it is up on the hills, but nice homely rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjies en maklik om te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlein G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marlein G
Gesin met klein kinders

Glad nie soos verwag van webtuiste se gastehuise nie of soos per foto's nie.

Die tannie is vreeslik oulik en gasvry en behulpsaam, maar die plek is aaklig. Die kamers is donker, erg pedompig, oudtyds, vol goggas en die een toilet wou nie spoel nie en lek. Beddegoed was darem skoon. Geen aircon en regtig nie 'n plek wat ek vir ons sou kies, sou ek geweet het hoe dit is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Webtuiste stem nie ooreen met wat jy ervaar.

Die plan was vir 'n rustige aand weg van die gewoel. Wat ons gekry het: geen privaatheid - daar is permanente inwoners wat die heeltyd verby loop of ry. As jy buite sit kyk jy in 'n muur vas. Dit het begin hael en daar is geen onderdakparkeerplek nie. Onder die matjie in die kamer was dit erg stof. Ek het gevra vir 2 enkelbeddens en telefonies bevestig. Dit was toe 1 bed. Geen ekstra toiletpapier. Definitief nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars.

Billike verblyf, goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is oud, maar die badkamer, stort was 100% netjies en skoon.

Hulle was vriendelik en behulpsaam - veral Jeff. Verblyf was oud, maar netjies en het alles wat mens nodig het vir oornag. Hulle kan wel bietjie agter die meubels en tafeltjie skoonmaak in die kamer (bietjie spinnerakke), maar badkamer en beddegoed was silwerskoon. Die verblyf was heeltemal cool vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van die daaglikse gewoel, en rustig.

Die plek is netjies en goed geleë vir naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Apricot Hill Farm does not look like the pictures on the web. Old equipment, no generator, small bar fridge and even smaller TV.

I am not one for bad reviews but this was not the best experience. The room is large the kitchen is not equip for self catering. There is only a 2 plate stove on top of the counter with a small bar fridge (could not even fit my 2l cold drinks in there). The equipment in the unit is very old and outdated. The TV is so small you can't even see that is on and it is only SABC. We all understand load shedding, but if you run accommodation and you can run a generator in your house you can link up your units. We arrived with no electricity and had to make alternative arrangement for dinner while we can hear the generator supplying power to the owner. Sorry but this is a no go for me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisu M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marisu M

Aaklig.

Daar is geen lugversorging of waaiers nie. Die waaier wat ons gekry het, het nie eers gewerk nie. Glad nie die waarde vir wat 'n mens betaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apricot Hill Farm se terugvoer

Hi Marisu,

I have tested all the fans and all are working.

Apricot Hill Farm
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apricot Hill Farm se terugvoer

Thanks Monica. You are precisely the type of wonderful guests that make this business so worthwhile. Groete, W

Apricot Hill Farm
Yvonne D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne D
Enkelreisiger

Baie rustig en stil.

Ek wou stilte hê en dit is presies wat ek gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apricot Hill Farm se terugvoer

Thanks, Yvonne. It is your kind of lovely guest that makes this business so rewarding. Hope we see you again sometime. Kind regards, Wendy.

Apricot Hill Farm
Magriet P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet P
Enkelreisiger

Gerieflik.

Gemaklik en gerieflik. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apricot Hill Farm se terugvoer

Thank you Magriet. Meeting lovely guests like yourself is why we are in this business. Regards, Wendy.

Apricot Hill Farm
Sanette F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, gerieflik, skoon en veilig, met al die basiese geriewe vir 'n naweekwegbreek.

Deurlopende kommunikasie en vriendelike ontvangs deur Wendy. Cradle Cottage was privaat, netjies en goed ingerig vir 'n naby wegbreek. Mens het werklik nie meer geriewe nodig as wat daar gebied word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apricot Hill Farm se terugvoer

Thanks, Sanette. It is lovely guests like yourselves that make this business worthwhile. Kind regards, Wendy.

Apricot Hill Farm
Llekie M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llekie M
Enkelreisiger

The place was great and it was a breather from the busy life.

I enjoyed my stay and the staff was also great and very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apricot Hill Farm se terugvoer

Thanks so much! Glad you have a good time and hope we see you again when you need to breathe!

Regards,
Wendy.

Apricot Hill Farm
Dominique L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique L

Ons het baie laat daar aangekom en is geakkommodeer! Baie dankie.

Dit was 'n heerlike, rustige plek! Sal enige dag aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apricot Hill Farm se terugvoer

Wonderful. So glad you enjoyed your stay and thanks for your courtesy and kindness. Sincere regards, Wendy.

Apricot Hill Farm
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apricot Hill-plaas, Honingklip, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOGY3ODEwLTJkMGMtNGZiYS04M2I0LWEwMjRjZDNlYTlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 Apricot Hill Farm Honingklip 1747 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.025095211302 27.800761461185
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem