Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apricot Hill Farm

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apricot Hill-plaas, Honingklip, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Apricot Hill Farm is op 'n heuwel tussen olifantsore en soetdoringbome geleë en het 'n ongelooflike uitsig oor die Wieg van die Mensdom en Swartkop in Muldersdrift. Apricot Hill bied privaat sakpas-plaasverblyf in kothuise, ongekunstelde selfsorgkamers en snoesige plaashuiskamers met hul eie privaat tuiningange.

Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise, 2 croft-kamers en 3 plaashuiskamers. Die eenslaapkamer en oopplan-kothuise het kombuisies en braaigeriewe buite. Onthou asb. om jou eie hout, houtskool en vuuraanstekers te bring. Die knus croft-kamers is perfek vir trougaste wat troues in Muldersdrift bywoon, of as ekstra slaapkamers vir groter groepe. Dié kamers het basiese kombuisies en braaigeriewe. Die Olde World-plaashuis se kamers is ideaal vir gaste wat net oornag. Van die eenhede het baddens en sommige het storte. Tee-en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in die kamers.

Sommige kothuise is troeteldiervriendelik vir klein honde en het ommuurde of omheinde tuine vir veiligheid. Doen asb. met bespreking hieroor navraag.

Die plaas is die ideale plek vir 'n rustige naweekwegbreek, ongeveer 'n uur van beide Johannesburg en Pretoria en met die Lanseria-lughawe minder as 30 km weg.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 21 resensies vir Apricot Hill Farm
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Apricot Hill-plaas, Honingklip, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Apricot Hill Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apricot Hill-plaas, Honingklip, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOGY3ODEwLTJkMGMtNGZiYS04M2I0LWEwMjRjZDNlYTlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 Apricot Hill Farm Honingklip 1747 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.025095211302 27.800761461185