Apricot Sky B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Apricot Sky B&B is in die lowerryke woonbuurt Fields Hill in Pinetown en bied 'n hartlike en ontspannende atmosfeer met uitstekende diens.

Verblyf is beskikbaar in 3 gerieflik ingerigte slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n woonstel beskikbaar met 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea.

Die eenhede het lugversorging, 'n privaat ingang, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond, komplimentêre toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Heerlike ontbyt word voorsien, maar ongelukkig geen aandetes. Daar is verskeie restaurante, wegneemeetplekke en afleweringsdienste in die area.

Die perseel word beveilig met 'n omheining en geslotekringtelevisie. Daar is ook parkeerplek op die perseel met 'n geoutomatiseerde hek. Die water wat voorsien word op die perseel deur al die krane is gefiltreer en gelykstaande aan gebottelde water.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Apricot Sky B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]