Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua Blue

Selfsorg
Aqua Blue
Vanaf
Vanaf R5 300
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pragtige grasdak-huis op die strandfront met 4 slaapkamers en 4 badkamers en 'n plonspoel. Die huis se eienaar het die huis toegerus en versier met die beste toebehore en afwerkings wat dit werklik 'n manjifieke huis teen die see maak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen inklok of uitklok word op Kersdag of Nuwejaarsdag aangebied nie.
Die balans moet 3 dae voor die inklokdatum ten volle betaal wees.
Die eenheid bied net slaapplek vir die aantal gaste wat op die bespreking aangedui is.
Geen luidrugtige musiek na 22:00.
Geen partytjies op die eiendom, bestuur het die reg om huurders uit te sit wat nie by dié reël hou nie.

Let asb. daarop dat ons nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie, ons aanvaar slegs EFT/fondsoorplasings.

'n Sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms en dis terugbetaalbaar binne 7 tot 14 werksdae nadat die huis nagegaan is om seker te maak alles is in orde. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die volle betaling nog nie ontvang is nie.

DStv kan geaktiveer word teen 'n ekstra koste per dag.

Neem asb. kennis dat geen kontant vir die volgende aanvaar sal word nie:
- Breekskadefooie
- Saldobetalings
- Terugbetalings

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soldateklipstraat 7, Paternoster, 2551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d86b46717dce7022ccebae51e98b909f5e66c75c030e0032a172cf84f2037316f226ac8bb1aaf2003242cd414bcc287ddc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 7 Soldateklip Street Paternoster 2551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.805752777778 17.897111111111