Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua Marine Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Aqua Marine Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dieter P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter P
Enkelreisiger

I stayed comfortable.

The stay was great, the venue was easy to find, clean, safe parking, and the staff was super friendly. They take care of you well, and the rooms are a good size.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you, Dieter. Your feedback is very important to us and much appreciated. We are happy that you were comfortable and look forward to welcoming you again. Kind regards, Kathy and Staff

Aqua Marine Guest House
Willien B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik.

Was baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt is definitief 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Dankie Willien. Vriendelike Groete. Kathy

Aqua Marine Guest House
Hennie O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O

Goeie diens en baie skoon.

Ons was 'n groep van 10. Kamers was ideaal en mooi skoon. Baie lekker ontbyt en puik, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you so much. We loved having you. See you soon.

Aqua Marine Guest House
Daline E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Daline E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owner Cathy received us in a friendly manner and made us feel at home.

As per our previous visit, the breakfast was excellent and the room spacious and well-equipped. However, we were disappointed in the level of neglect since our previous stay three years ago. The place has so much potential but needs some serious TLC. Based on this experience, we, unfortunately, will not feel comfortable recommending Aquamarine. The shower doors didn't work properly and the bathroom ceiling needs a coat of paint. The lace curtains were torn and looked shabby. The kitchen drawer doesn't open properly due to swollen wood and the kitchen cupboards smelled bad (mouldy).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Daline, your feedback is important to us. We will seriously attend to the situations you mentioned.

Kindest regards Kathy

Aqua Marine Guest House
Sabrieya D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabrieya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peacefully and relaxing.

It was a warm,friendly atmosphere. I loved the sound of the birds in the morning. I will most definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Dear Sabrieya,
Thank you we appreciate your feedback and are delighted that you were comfortable.
Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Andre V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Andre, we appreciate your feedback. Kind regards Kathy.

Aqua Marine Guest House
Morgan J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan J
Enkelreisiger

Great overnight stop.

Clean and comfortable, ideal location for travellers, with lovely warm hosts and yummy breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Morgan, we appreciate your feedback and are happy to know you felt comfortable. Kind regards Kathy

Aqua Marine Guest House
Martie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Beste roereiers saam ontbyt wat ek nog ooit geëet het, vriendelike ontvangs, sjef baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Martie, we are very glad you were comfortable and we look forward to hosting your again.
Kind regards, Kathy.

Aqua Marine Guest House
Estelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very good place to stay at and everyone was very friendly and helpful.

Great place to stay at. It is within walking distance to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Estelle, your feedback is important to us. We are glad that you felt comfortable. Kind regards Kathy

Aqua Marine Guest House
Gerhard V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis. Hul laat jou baie tuis voel.

Wat jy soek sal hul uit hul pad gaan om jou kuier by hul te volmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you, Gerhard, we really appreciate your feedback and are glad you felt comfortable.
Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Bianca B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Gesin met klein kinders

Awesome.

Awesome verblyf. Gasvryheid 10/10. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Bianca, your feedback is much appreciated and we are glad that you felt comfortable.
Kind regards, Kathy

Aqua Marine Guest House
Nelia R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia R
Gesin met tieners

Kathy is baie gasvry en die ontbyt was heerlik!

Goeie ligging van gastehuis. Kort 'n bietjie onderhoud werk. Beslis die moeite werd om daar te bly. Stil area. Goeie waarde vir geld wat lieflike ontbyt insluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Nelia, your feedback is really appreciated and we are glad you were comfortable. Kind regards, Kathy.

Aqua Marine Guest House
Annie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en funksioneel. Sentraal geleë.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you for your comments, Annie. We really appreciate your feedback and are glad you were comfortable.

Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Kim V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V
Gesin met klein kinders

The accommodation was worth the price, I was very impressed.

The guest house was affordable, clean and tidy. The breakfast was delicious and the host was friendly and considerate to our needs. I will stay there again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Good Day Kim, Thank you for your kind comments, we really appreciate your feedback and are glad to know you were comfortable. Kind regards Kathy.

Aqua Marine Guest House
Guillaume D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande verblyf wat alles bevat en niks kort nie.

Ons was meer as tevrede met die opset en het heerlik gebly vir 2 nagte. Die ontbyt was perfek gewees. Kathy is 'n agtermekaar gasvrou en het ons tuis laat voel. Baie dankie, Kathy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Baie dankie Guillaume,
Ek is bly jy was tevrede met ons gashuis. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Kathy

Aqua Marine Guest House
David P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en asemrowend.

Met ons aankoms was Kathy teenwoordig en ons het sommer van die intrapslag tuis gevoel. Sy het ons die nodige orienteering gedoen en ook die woonkamer gaan wys. Die badkamer, kamer was mooi skoon en netjies. Ontbyt was baie heerlik en die personeel was vriendelike wat jou elke dag met 'n breë glimlag gegroet het. Dit was vir ons 'n baie aangename en wonderlike verblyf en sal nie skroom om weer daar te bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you, David. We really appreciate your feedback and are glad to know you were comfortable.

Kind regards
Kathy and Staff

Aqua Marine Guest House
Gwendoline H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendoline H
Gesin met tieners

A very warm, clean and comfortable stay.

A very clean, comfortable and accommodating place to stay. Close to sea airport and all you need to enjoy your stay in PE.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you, Gwendoline, we really appreciate your feedback and are glad you were comfortable.

Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Madelein C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C
Saam met vriende

Warmly welcomed. Clean and reliable.

Aqua Marine Guest House is a really friendly environment with very clean units and awesome customer service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hartlik verwelkom. Skoon en betroubaar.

Aqua Marine Guest House is in 'n baie vriendelike omgewing met baie skoon eenhede en ongelooflike kliëntediens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Madelein, we really appreciate your feedback.
Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Karien J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Ons het baie lekker oorgebly by Aqua Marine Guest House. Ons blyplek was netjies, gerieflik en baie skoon. Die heerlike ontbyt was 'n lekker bederf. Ons sal definitief weer hier oorbly. Ons gasvrou het regtig moeite gedoen om ons verblyf heerlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Karien, we really appreciate your feedback and we are glad to know you felt comfortable. Kind regards, Kathy.

Aqua Marine Guest House
Hermien P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

The best guesthouse I visited in a long time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Hermien, your feedback is very much appreciated and we are very glad to hear you felt comfortable. Kind regards, Kathy.

Aqua Marine Guest House
Gerda J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf - 'n ware huis weg van die huis.

Aqua Marine is 'n ware tuiste en die feit dat ons hondjie welkom was, was werklik 'n groot bonus. Die daaglikse ontbyt was ook heerlik en goed voorgesit. Ons sal definitief weer sonder twyfel by Aqua Marine tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Good day Gerda,

Thank you for your kind comments. We appreciate your feedback and are glad you were comfortable.

Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Charles H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens.

Ons het nie baie tyd in Aqua Marine spandeer nie, maar kan tog getuig van vriendelike diens en skoon netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle was gemaklik.
Vriendelike groete,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Zelda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie gesellig en waarde vir geld.

Dit was regtig 'n baie lekker plekkie waar ons gebly het. Die eienaars is regtig baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt en die hele uiteensetting van die ontbyt was regtig net iets anders. Ek en my man het dit regtig baie geniet. Die woonstel is baie netjies en het alles wat jy nodig het, indien daar iets kort is die eienaar gou gou om te help en te vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Dear Zelda,

Thank you for your kind comments. We are glad that you were comfortable and appreciate your feedback.

Kind regards
Kathy

Aqua Marine Guest House
Daline E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daline E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, bekostigbare verblyf.

Die kamer was netjies en goed toegerus. Eienaars, Gordon en Cathy, het ons baie vriendelik en gasvry ontvang en tuis laat voel. Ontbyt was heerlik. Aqua Marine bied goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you, Daline. Your feedback is much appreciated and we are glad to know you were comfortable.

Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Chantelle M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M
Gesin met tieners

Lekker gebly en sal definitief weer daar bly.

Was baie beïndruk met diens. Akkommodasie was ook baie gemaklik. En ontbyt was bonus en heerlik. Sal definitief aanbeveel en weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Good Day Chantelle,

Thank you for your kind comments, we really appreciate your feedback and enjoyed meeting you and the two boys.

Kind regards
Kathy

Aqua Marine Guest House
Thandazwa M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandazwa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

I would really love to come again as the stay was good even though we spent a night. From the management to the staff we received a good care.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Good day Thandazwe,
Thank you for your comments, we really appreciate your feedback and we were glad you were comfortable.
Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Sandile M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandile M
Gesin met klein kinders

Perfect destination, Lovely friendly staff.

I'm very happy with my stay. Cathy and Gordon can host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Good Day Sandile,
Thank you very much for your comments, we really appreciate your feedback and are really glad you were comfortable.
Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Abrie C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie C
Saam met vriende

Everything I required.

Neat, clean and spacious. Breakfast was a treat, thank you very much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles wat ek nodig gehad het.

Skoon, netjies en ruim. Ontbyt was heerlik, baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you for your comments. We really appreciate your feedback, and we are glad that you were comfortable. Kind regards, Kathy.

Aqua Marine Guest House
Dirk V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon, ruim en aangename, aanbeveelbare, bekostigbare verblyf.

Die Baai se mense staan bekend vir hul vriendelikheid en dit was dus geen uitsondering nie. Die ontvangs was hartlik en die huisvesting netjies, ruim en skoon. Ontbyt was 'n treffer en die voorbereiding van die kos baie smaaklik. Ek kan dit regtig aanbeveel aangesien die ligging baie sentraal is t.o.v. lekker eetplekke en binne loopafstand van die strand, gym en inkopiesentrum. Indien ek weer PE besoek, sal ek beslis weer daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you, Dirk, we are really glad you were comfortable and really appreciate your feedback.

Kindest Regards,
Kathy and all the staff.

Aqua Marine Guest House
Robert L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert L
Besigheidsreis

Lovely stay with Kathy and Peter, absolutely recommended.

Warm atmosphere and understanding of the needs of tired business travellers. Room was absolutely suitable with great WiFi and DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you, Bridget, for your feedback, we are really glad to know you were comfortable.
Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
David F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Saam met vriende

Very comfortable, close to the beach and shops.

PE is the best holiday destination. People are friendly, beaches are clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you, we appreciate your feedback and are glad you were comfortable. Kind regards, Kathy

Aqua Marine Guest House
Elvorina U - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvorina U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dis een van die gastehuise wat ek enige tyd sal terugkeur na toe. Ek beoog om binnekort weer in te klok. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs wat ek gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you, Elvorina, for your review, we really appreciate your feedback and we are glad you felt comfortable.

Kind regards,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Hendry M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dadelik tuis en belangrik gevoel.

Die ontvangs was vriendelik en deurentyd was daar kommunikasie. Ons het belangrik gevoel weens die aandag en ook die feit dat hulle 'n paar ekstra dinge vir ons gedoen het. Bv. vir my 'n spesifieke parkering uitgehou en tuisgemaakte konfyt op die tafel gesit na 'n kommentaar van my vrou. Baie behulpsaam en tog ons ruimte gegee om te ontspan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you kindly, for your review. We certainly enjoyed your visit, especially with the fun at breakfast times.

Kindest regards,
Gordon and Kathy

Aqua Marine Guest House
William L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is moeg.

Ons het van Aqua Marine gehou maar sal nie weer daar bly omdat die gastehuis baie opgeknap moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you for staying with us, we do care about your comfort. We will carefully consider your recommendations.

Kindest regards
Gordon and Kathy

Aqua Marine Guest House
Melinda H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda H
Besigheidsreis

Netjiese verblyf, gasvrye ontvangs, definitief 'n volgende bespreking verseker.

Netjiese verblyf en hartlike ontvangs na dag van konferensielesings by Universiteit. Ontbyttyd spesiaal vervroeg om ons te akkommodeer. Word waardeer. Goed geleë t.o.v. universiteit, restaurante en stap/draf langs see. Sal vir seker weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Baie dankie, Melinda. Ons het jou besoek baie geniet en ons sien uit daarna om jou weer hier te hê. Vriendelike groete Gordon en Kathy.

Aqua Marine Guest House
Paul V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Enkelreisiger

Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Die plek is veilig, goed geleë, en in 'n aangename environment. Kos word goed bedien. Plek word netjies voorsien, en alles is op hul plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Baie dankie Paul,
Ons het jou besoek baie geniet en ons sien uit daarna om jou weer hier te hê.
Vriendelike Groete
Gordon en Kathy

Aqua Marine Guest House
Andries M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M
Gesin met klein kinders

Very convenient and centrally located for all the needs and desires of the guests.

All my expectations were met and even went beyond, location is easily accessible, parking area super, family room unit used was perfect for us as family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Jairus,

We enjoyed hosting you and your family and wish you well for the coming year.

Kind regards
Gordon and Kathy

Aqua Marine Guest House
Ronald G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald G
Enkelreisiger

Gasvry.

Goed toegerus met gasvrye eienaars. Sal die gastehuis aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John V
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en die eienaars was baie vriendelike en behulpsaam!

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig en het baie gehelp. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Baie dankie John en familie,
Vriendelike Groete Kathy en Gordon

Aqua Marine Guest House
Richard G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable one night stop ─ good value for money.

Aqua Marine provided all that we needed, the room was clean, comfortable bed, plenty hot water and a generous breakfast provided! Easy access to the beach front and all shops and holiday amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you both,
We are very glad you felt comfortable and relaxed.

Kind regards
Gordon and Kathy

Aqua Marine Guest House
Marthie B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Gesin met tieners

Dit het gevoel asof ons by ou vriende kuier.

Kathy en Gordon het ons dadelik baie tuis laat voel. Dit het vir ons gevoel asof ons vir familie/vriende kuier, alhoewel ons privaatheid gerespekteer is. Ons beplan alreeds aan ons volgende bespreking by Aqua Marine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Thank you Marthie,

You were most welcome and we look forward to seeing you again.

Kindest regards
Gordon and Kathy

Aqua Marine Guest House
Col Silence M M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Col Silence M M
Enkelreisiger

Baie stil en uit die gejaag van die stad baie lekker gebly.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Good Day Colonel,

Thank you for your kind review, we are glad you were comfortable and really enjoyed meeting you.

Kind regards
Gordon & Kathy

Aqua Marine Guest House
Jan L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan L
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Cathy and Gordon, I would like to thank you for your hospitality we really had a great time at your home. If I had to come to P.E. tomorrow, your place is first on my list. Thanks once more!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Good Day Jan,

Thank you for your review, we are really happy you and your family were comfortable. We would love to welcome you back anytime.

Kindest regards
Gordon

Aqua Marine Guest House
Amanda C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Gesin met klein kinders

Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend.

Eienares gaan uit haar pad om jou verblyf gemaklik te maak! Die speel met die tuinslang en Lexi (die hond) was 'n bonus om ons 21 maande seuntjie te vermaak en besig te hou! Kamers is skoon en netjies, wonderlik om 'n klein kombuisie as deel van die kamer te hê - veral as mens moet bababottels was en warm maak! Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marine Guest House se terugvoer

Hello Amanda,

Baie dankie Amanda, dit was baie lekker om julle te ontmoet.

Vriendelike Groete,
Kathy

Aqua Marine Guest House
Sury F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sury F
Gesin met tieners

Baie bevredigend.

Cathy was baie behulpsaam en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M
Saam met vriende

Will definitely stay there again on my next trip to PE - good service and friendly owners.

They were always ready to accommodate me for whatever I asked - they went out their way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel Aqua Marine aan. Ontbyt was baie lekker en geurig!

Ontbyt die beste! Kathy kan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met vriende

Lekker gebly, baie dankie.

Die eienares is baie tegemoetkomend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B
Saam met vriende

Ons is baie vriendelik ontvang en die blyplek is skoon en netjies.

Woonbuurt stil en die veilige parkering was 'n bonus. Die eienaars was altyd beskikbaar en het voorsien in ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basiese akkommodasie, maar skoon en netjies teen 'n billike prys.

Kathy en Gordon is 'n uitmuntende gasheer en gasvrou en laat jou dadelik tuis voel. Die akkommodasie is baie basies maar vir die goeie prys is dit die moeite werd. Die kamer is ongelukkig op 'n baie besige pad wat ligte slapers sal affekteer en die kwaliteit van die bed ook nie goed nie. Dit tersyde is alles meer as voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha C
Gesin met klein kinders

Die kamer is ruim en het alles in wat mens nodig het.

Die kamer en badkamer is skoon. Die skuifdeur maak egter baie moeilik oop en toe en sluit ook moeilik toe. Die ontbyt wat bedien word, is keurig voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy K
Gesin met klein kinders

Very comfortable and clean. Hosts were great.

Would recommend! Very convenient for the beach. Clean and comfortable. Hosts were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvis R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis R
Gesin met tieners

Thoroughly enjoyed my stay all be it was for one night only.

Great place to stay at a very reasonable price. If I had to go to P.E again I would definitely stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Roche-rylaan 27, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyZDMzNTM5LTIyYzMtNDNkMC1hMzE2LTgzYTk1NTdhYWU0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 27 La Roche Drive Humewood 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.979341652175 25.641081487102