Aqua Overnight Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aqua Overnight is in Tzaneen geleë en bied gemaklik gemeubileerde oornagverblyf.

Gaste kan Kamer 1 of 2 bespreek, albei is ingerig met koningingrootte-beddens en het privaat badkamers met storte. Linne en handdoeke word voosien vir jou gemak. Elkeen van die kamers het 'n privaat ingang.

Die kamers het lugversorging en is ingerig met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klein yskas met water, sap en ys. TV's met DStv is ook beskikbaar en WiFi is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat die eenhede net akkommodasie is, hulle is nie selfsorg nie en etes word nie voorsien nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aqua Overnight Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za