Aqua Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aqua Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n dubbelverdiepinghuis in die Blue Lagoon-sekuriteitslandgoed in Langebaan. Die landgoed is 1,9 km van Club Mykonos af.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n en suite-badkamer en dubbelbed. Die tweede en derde kamer is albei op die onderste verdieping. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n dubbel- en stapelbed. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, gasstoof, mikrogolf en ontbyttoonbank. Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel met sitplek vir 8, 'n binnebraai en sitarea met ’n TV met volledige DStv.

Gaste het toegang tot 'n binne- en buitebraai, asook 'n dubbelmotorhuis. Die huis is 470 m vanaf Calypso-strand en 1,6 km vanaf Laguna Mall.

Slaapplek

'n Bespreking by Aqua Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aqua Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false