Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua Terra Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Aqua Terra Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mark A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A
Enkelreisiger

Will be back.

Very comfortable and friendly welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sadia M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sadia M
Saam met vriende

Not so good.

Aqua Terra has a communal bathroom. Furthermore, the WiFi password was not given to us. Also, the kitchen had a terrible smell that came through the hallways of the rooms. The gate was not working, which did not allow us to enter or exit as we pleased, and the host would not answer the calls immediately. We had to call a couple of times before the host actually got back to us. The host would get upset when we called her to open the gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Hello Sadia
Thank you for the review. The communal bathroom is only for the two cheapest rooms, which you booked for 2 nights. This was communicated in the email beforehand, with which you didn't have a problem.

All my correspondence with guests after they check-in is via WhatsApp as the signal on both Vodacom and MTN is terrible in town due to load shedding. You didn't check any of your WhatsApp messages while you were staying with me, and only used the SMS service. Unfortunately, I cannot do anything about the poor signal and that's why I solely use WhatsApp. Your friend that visited you from Lydenburg was my only means of communicating with you, which was also not my fault.

The reason the gate was not working as desired is due to the frequent 4-hour load shedding sessions we had that week. The battery tends to go flat after a while. We replaced it the Monday following your visit.

I reviewed my messages when you stayed here and noticed you contacted me after 23:00 at night. At that time, I was asleep and it's understandable that I didn't check my SMS messages. I'm sorry your visit wasn't as pleasant as I would have liked, but these grievances you could have sent to me personally instead of through a review.

Charlene

Aqua Terra Guest House
Jahna B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jahna B
Besigheidsreis

Een aand oorgeslaap, laat middag by die gastehuis aangekom. Net voor 9 die oggend vertrek.

Geen WiFi beskikbaar nie. Geen kragopwekker ingeval van "loadshedding". Geen aandete of ontbyt is as opsie aangebied nie. Is wel verwys na 'n nabygeleë restaurant vir aandete. 2015 ook daar oorgebly - die gastehuis was toe spinternuut. Daar is nou 'n bietjie aandag nodig aan 'n paar dingetjies. Veilige slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Hallo Jahna
Baie dankie vir die review.
Ons het Wi-Fi, jy moes net gevra het. Die meeste mense wat hier kom bly geniet ons groot erf en rivier so ons vergeet al mense het Wi-Fi nodig. Ons het ook 'n generator, maar omdat dit so raas en baie gaste al gevra net vir ligte, soos wat ons voorsien het. Jammer dit het jou gepla dat ons dit nie aangesit het nie. Ons sal definitief gaan kyk na alles wat "vervalle" lyk, al het ons hierdie jaar al die beddegoed, handdoeke en eetgerei vervang. Decor lyk nog baie goed aangesien mense dit nie gebruik nie.
Met die email wat ek vir jou vooraf gestuur het, het ek aandete en ontbyt gevra, maar jy het nie geantwoord op die email nie. Dit bespreek mense vooraf aangesien ons nie 'n restaurant is nie. Jy het ook 'n kamer bespreek wat 'n badkamer deel met 'n ander kamer wat goedkoper is, gelukkig kon ons jou toe upgrade na 'n en-suite toe jy vra vir dit.
Jammer jou ondervinding was nie soos in 2015 nie.
Groete Charlene

Aqua Terra Guest House
E. V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E. V
Gesin met klein kinders

Baie lekker geslaap, mooi omgewing, rustig, gasvry en behulpsaam.

Sal definitief weer daar oornag. Alles was in plek en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K

Ons was as 'n groep "bikers" in Lydenburg vir 'n klubdag en het oorgeslaap by Aqua Terra.

Dit was die 2de keer wat ons hier oorgeslaap het vir dieselfde geselligheid wat 'n jaarlikse funksie is. Soos gewoonlik is ons vriendelik ontvang en alles was eksie-perfeksie. Charlene was soos altyd baie vriendelik en aanpasbaar. Ons het reeds besluit om volgende jaar weer daar te bly vir die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Liewe Melissa
Baie dankie vir die resensi. Julle groep motorfietsryers is hartsmense wat elke kuier hier so lekker maak.
Tot volgende jaar
Charlene

Aqua Terra Guest House
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Rustige area. Lekker gerus.

Netjies. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O

Heerlike, silwerskoon verblyf.

Sal beslis weer by Aqua Terra oornag as ons Lydenburg besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dené V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dené V
Saam met vriende

Amazing.

Wow thank you for an amazing stay! Gorgeous, clean and beautiful nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine V
Gesin met klein kinders

Sou lekker gewees het om ketel in die kamer te kon hê.

Die stort en kantgordyn kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Hallo Madeleine
Baie dankie vir die aanbevelings.
Ons het gevind dat die kragtoevoering na ons gastehuis baie laag is en wanneer elke kamer 'n ketel het, dit baie lank vat om die water te laat kook, wat natuurlik dan ander klagtes uitlok. Ons het met die munisipaliteit al gepraat oor die swak kragtoevoering, waar daar dan net skouers opgetrek word en vinger gewys word na iemand anders in die munisipaliteit.
Ek sou ook graag 'n ketel in elke kamer wou sit, maar hierdie werk vir die meeste mense heel goed.
Tot volgende keer.
Groete
Charlene

Aqua Terra Guest House
Analise J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analise J

Rustigheid en 'n lafenis vir die oog.

Lieflike ontvangs en 'n mooi rustige omgewing. Ons sal beslis weer daar oornag en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie gradering, Analise.

Aqua Terra Guest House
Melissa K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Saam met vriende

Ons was 'n paar lede van 'n motorfietsklub wat oorgeslaap het na 'n byeenkoms op Lydenburg.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Na 'n heerlike nagrus wou ons eers gaan rondry in die omgewing voor ons huiswaarts keer. Charlene het nie omgegee dat ons ons bagasie by die gastehuis los om later op te tel nie. Ons sal beslis volgende jaar weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, ope spasie, waarde vir geld.

Net 'n paar voorstelle: Dalk 'n water bottel of twee, of selfs 'n houer vir drinkwater. 'n Kluis om waardevolle items in te stoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie gradering Dirk. Ons is bly julle het lekker gebly
Groete
Charlene

Aqua Terra Guest House
Natasha N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Gesin met klein kinders

Vriendelike, professionele diens, skoon, netjies en lekker warm beddens!

Charlene het ons baie vriendelik ontvang en Ernest was besig in die kombuis toe ons daar aankom, die reuke van die kos was lieflik, ongelukkig het ons reeds ander eetplanne gehad. Die verblyf is skoon, netjies en daar is veilige parkering. Die volgende oggend het ons natuurlik weer met die heerlikste reuke uit die kombuis wakker geword. Volgende keer mis ons ons nie 'n ete nie, en maak ook nie ander planne vooraf nie. Baie dankie vir lieflike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey M
Enkelreisiger

Goed vir 'n eennag-oorslaap.

Goed vir manne, maar nie vir 'n vrou nie, was nie gemaklik met shared badkamer nie. Gasvryheid ontbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die review. Baie onverwag dat jy so voel oor ons diens, maar elkeen is geregte op sy opinie.
Ek hoop jou Kruger naweek was lekker en dat jy Mpumalanga weer kom geniet.
Die privaatkamer wat die badkamer deel was van die begin af vir jou gesê, en dis hoekom dit goedkoper is. Die reps wat deur Lydenburg gaan deur die week is mal oor daardie kamers.

Aqua Terra Guest House
Peet G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig!

Die plekke is baie skoon en netjies en die mense baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is geleë langs die spruit en dis baie rustig. Die kamer het alles gehad wat mens nodig het behalwe miskien vir 'n lugversorger. Die was gelukkig nie nodig gewees nie. Die waaier was voldoende, maar bietjie raserig. Sal maklik weer daar aandoen en met 'n goeie gemoed aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Vreeslik dankie vir die review. Ons waardeer elkeen se insette en hoop om julle weer binnekort te huisves.

Aqua Terra Guest House
Andre P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and peaceful.

We loved the dogs! The staff are helpful and friendly! Nice getaway!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette N

Charlene is amazing.

Charlene was baie behulpsaam en het advies en raad gegee oor aktiwiteite en besienswaardighede. Ons het baie lekker gebly, sal dit verseker aanraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Lydenburg verras mens nogal - goed en sleg né. Sodra jy die potholes mis, en kan opkyk, sien mens die mooiste deel van Mpumalanga. Sentraal geleë en rustig langs die rivier. Ek hoop al julle besienswaardighede was alles en meer en ons hoop om julle weer te sien.

Aqua Terra Guest House
John G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Gesin met klein kinders

Rustige en vriendelike verblyf.

Ons het n 'n baie groot eenheid gebly met 3 kamers en aparte TV kamer. Ons is baie vriendelik deur die eienaar ontvangs en dadelik tuis gevoel. Die oggend het ons koffie en beskuit op 'n bankie langs die rivier geniet, wat 'n wonderlike manier om die dag te begin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou en gerieflike blyplek. Definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian C
Gesin met tieners

Great location. Just far enough from town. Awesome hosts.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjies.

Ons ontvangs was uitstekend. Was net teleurgesteld in die ontbyt die Saterdagoggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Goeiedag Antionette,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons vra omverskoning oor die Saterdag oggend ontbyt. Ons is tans besig om die ouer dame op te lei en sy het daardie week eers begin. Ek kan met sekerheid sê sy is al baie beter en is gretig om te leer. Ek en my man doen tans alles in die gastehuis en op Saterdae begin ons kinders nou met sport besig raak. Ons het die nodigheid gesien om 'n dame aan te stel vir die naweke sodat ons ons kinders kan ondersteun. Ek hoop ons sien jou weer en kan jou wys hoe sy verbeter het.

Groete en lekker dag,
Charlene

Aqua Terra Guest House
Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Twee jong mense (die eienaars) uiters gasvry.

Lieflike omgewing. Groot grasperk teen die rivier. Skep 'n rustige atmosfeer. Binnenshuise versiering puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebrahim K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebrahim K
Besigheidsreis

Beautiful quiet and peaceful.

It's a really great place to stay at on any journey to Lydenburg. Really great place, very friendly and helpful owners. Very informative about the town and the province at large. Will recommend Aqua Terra to anyone travelling to the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Hallo Ebrahim,

Thank you for the review. We want people to see that Lydenburg and surrounding areas are very beautiful and love seeing people leaving happy. Hope we see you again,

Charlene

Aqua Terra Guest House
Annette L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Heerlike ontspanne en rustige atmosfeer. Heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus P
Saam met vriende

Fantasties.

'n Ongelooflike lekker ervaring. Vriendelike ontvangs en goeie diens. Kamers en vertrekke is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert F
Gesin met tieners

Goeie diens, goeie ligging en waarde vir geld.

Ek sal hierdie gastehuis vir enige person aanbeveel. Baie lekker plek om te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wyatt D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wyatt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie met vriendelike eienaars.

Eienaar en huishulp was baie vriendelik en behulpsaam. Die tuin en gastehuis was baie netjies en skoon. Ontbyt was heerlik en gemaak terwyl die eienaar lekker saam met ons gesels het. Hul is baie lief vir diere en sien hul as deel van die familie. Sal definitief Aqua Terra vir vriende en familie aanbeveel. Net 'n paar goedjies wat dalk na gekyk kan word. Die stort in die badkamer maak nie baie mooi toe nie. Sal dalk ook aanbeveel om 'n toe dromme in die badkamer te plaas. Die een liggie by spieël in ons kamer het ook nie gewerk nie. Het die bed liggie gebruik en daar geplaas om my grimering te doen vir die troue. Verder was alles voldoende, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, pragtige skoon gemaklike verblyf!

Ek, my man en kinders was aangenaam verras met die pragtige gastehuis! Ons het baie welkom gevoel en in gemak gebly in die familie eenheid! Mooi skoon en netjies,beddens slaap heerlik! Kon niks foutief vind! Definitief waarde vir geld! Baie dankie Charlene!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Hallo Susan
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is so bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer te sien.
Groete Charlene & Ernest

Aqua Terra Guest House
Erna P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Gesin met tieners

Sal weer teruggaan, aangename verassing.

Was baie rustig en huislik, met aangename gasvrou. Goeie kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Hello Erna
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Geseënde dag verder en tot weer siens.
Groete Charlene

Aqua Terra Guest House
Callie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V
Saam met vriende

Very friendly hosts. Comfortable and clean facility.

If I come this way again this will be my stop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Hi Callie, thank you for the positive feedback. Have a great day and until we meet again.
Cheers, Charlene

Aqua Terra Guest House
Mariska N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska N
Saam met vriende

Waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly en Charlene en Ernest se gasvryheid was uit die boonste rakke! Definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Hallo Mariska,
Baie dankie vir die resensie, ons hoop ons sien julle weer :-)
Groete,
Charlene & Ernest.

Aqua Terra Guest House
Nerine F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en hartlik verwelkom.

Dit was 'n aangename en baie warm verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Forika M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

So rustig daar dat ons amper laat vir troue was.

Vandat ons daar ingestap het totdat ons vertrek het, het ons elke oomblik geniet. Ons het in die 6 bed gedeelte gebly en dit was lekker ruim. Die uitsig van die kamer was so dat ons die nag geslaap het sonder om die blindings toe te maak omdat ons die uitsig wou geniet wanneer ons wakker word. Dit is rustig daar en ons het so ontspan in die tuin dat ons amper laat vir die troue was. Sal beslis weer daar bly wanneer ons eendag weer in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te geakkommodeer het en ons hoop om julle weer te sien. Groete Charlene and Ernest.

Aqua Terra Guest House
Andre M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Gesin met klein kinders

Vriendelike, goeie diens.

Vriendelike, goeie diens met 'n baie ontspanne atmosfeer. Netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie. Dit was heerlik om julle hier te kon akkommodeer het en ons hoop om julle weer te sien. Groete Charlene en Ernest.

Aqua Terra Guest House
Mariaan L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Kan dit gerus aanbeveel! Puik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Hallo Mariaan
Baie dankie vir die review. Dit was heerlik om sulke oulike gaste hier by ons huis te akkommodeer. Tot weer siens,
Groete Charlene and Ernest

Aqua Terra Guest House
Adri D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te geakkommodeer het en ons hoop om julle weer te sien. Groete Charlene and Ernest.

Aqua Terra Guest House
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lise V
Saam met vriende

Skoon en rustig.

Baie lekker gekuier en kan verseker die gastehuis aanbeveel. Charlene is baie vriendelik en het ons baie gasvry ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te geakkommodeer het en ons hoop om julle weer te sien. Groete Charlene and Ernest.

Aqua Terra Guest House
Ronald F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F
Besigheidsreis

Baie netjies,vriendelik en skoon.

Baie netjies, mense baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs gehad.

Beste ervaring van ontvangs in die RSA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Terra Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te geakkommodeer het en ons hoop om julle weer te sien. Groete Charlene and Ernest.

Aqua Terra Guest House
Ane V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane V
Gesin met tieners

Ons het dit vreeslik geniet.

Ons verblyf was wonderlik met vriendelike, fantastiese diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marielle H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marielle H
Gesin met klein kinders

We loved it!

We felt so welcome! The kids could play in the garden. The breakfast was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Hulle plek is smaakvol en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca O - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O
Gesin met klein kinders

The most original guesthouse ever!

Aqua Terra is one of the most original guest houses I have ever stayed in. The staff is very professional and made us feel right at home. The management never oversold their accommodation, which means we arrived and we were surprised at the quality and cleanliness of the entire place. Our 3 year old son could play in their massive yard without us being overly concerned about his safety. We had an amazing time and cannot wait to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Uitstekende verblyf en gasvryheid. Baie skoon en netjies.

Jul Christenskap straal uit jul besigheid en menswees uit. Dit was 'n wonderlike ervaring, en 'n baie skoon en netjiese gastehuis. Sal verblyf hier enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil P
Gesin met klein kinders

Fantastic place to stay.

The hosts are fantastic. They made us feel right at home. Will stay there again. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n groot verrassing.

Die gasheer en sy vrou het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mannetjie C - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mannetjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike plek met wonderlike, gasvrye mense.

Dit was 'n baie aangename, positiewe verrassing en ervaring met groot oop ruimtes, 'n lekker uitsig, swem in die rivier, 'n kuier onder die bome en piekniek op die grasperke. Sielsalig en baie lekker! Baie dankie Ernest en Charlene!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons! Huislik, baie gasvry en opregte mense.

Ons moes my ouers omtrent daar wegsleep! Wat 'n heerlike 'kuier' eerder as verblyf! Ons is verras met 'n gesellige atmosfeer en uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Gesin met klein kinders

Great atmosphere and setting, friendly and hospitable hosts, good hearty food

We used Aqua Terra as stop-over. We were received by a very friendly couple who made us feel most welcome and at home. The meals were delicious and the hospitality unrivaled. The guesthouse is on a fantastic setting with wide open field/lawn and view. Highly recommended if you want to stay in Lydenburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

Wonderful service, location, and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra T - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Gesin met tieners

Goeie waarde en vriendelike eienaars. Sal terugkom.

Dit was 'n aangename ervaring! Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hendri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was aangenaam.

Dit was baie rustig en veilig. Dis net jammer die kamer het nie sy eie badkamer nie. Dis moeilik vir ou mense wat kort-kort in die nag moet opstaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew E - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie goed, tenspyte van munisipaliteit wat hulle in die steek laat perform hulle

Aangename en gasvrye mense. Die akkomodasie is werklik waarde vir geld. Die warmte was letterlik en figuurlik daar by ons aankoms en het deurgeloop tot ons vertrek. Hou so aan. Andrew en Tilana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M
Saam met vriende

Gemaklike, skoon en bekostigbare verblyf. DIe eienaars is gasvry en vriendelik.

Pragtige skoon kamers, met wit bedlinne en 'n groot tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis, vriendelikste mense! Wens ons kon langer bly.

Baie baie dankie aan Charlene en die res van die Aqua Terra staff - Ons was so kort daar maar julle het ons so welkom en spesiaal laat voel. Ons sal nooit weer iewers anders bly as ons deur Lydenburg reis nie. Baie dankie ons waardeer julle gasvryheid opreg. Sien uit om terug te keer na Aqua Terra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTllODcxLTgzNDgtNGM1Mi04NWRlLWRiMjUwNTA3YzNiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 2 Buite Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.107284968242 30.460335016251