Manaba Akkommodasie by Aqua Tides 1 | LekkeSlaap
+20
+20

Aqua Tides 1

Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen-straat 59, Manaba , Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aqua Tides 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba, Margate. Die kompleks is naby die Lucian-Blouvlagstrand en ander besienswaardighede in die omtrek.

Hierdie woonstel is op die grondvloer en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan dus hul eie DStv-dekodeerder, kabels en slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk ongelukkig nie.

Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas en daar is 'n aangewese toesluitmotorhuis vir die eenheid.

Boonop is die kompleks naby restaurante, 'n Spar-supermark en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Aqua Tides 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Queen-straat 59, Manaba , Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen-straat 59, Manaba , Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4cc81dcbe87af2ca96a4241fdaea4c581ab4a8483c5b3c56018dd064d4fe0f14e60e4535aab7950f68b6906fd9602b642f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 6) 59 Queen Street Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.852945 30.3808124
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za