LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aqua Tides 2 | LekkeSlaap
+15

Aqua Tides 2

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen-straat, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aqua Tides 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die strand tussen Margate en Uvongo.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met die nodige toebehore, asook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DVD-speler en DStv-koppelpunt. Gaste kan hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die leefarea lei na 'n groot balkon met braaigeriewe. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, elektriese heining en sekuriteitshekke.

Aqua Tides 2 is sowat 300 meter vanaf die hoofswemstrand, winkelsentrums en ander besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Aqua Tides 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Aqua Tides 2
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Queen-straat, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aqua Tides 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen-straat, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjYzQ4NWI5LTBjMmYtNDcyZS04ZDhlLTFkNWQ3ZGEzY2ZjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Queen Street Manaba Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.85249 30.38142
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!