Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua View 27 & 29 Guesthouse

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aqua-straat 27-29, Deneysville, Vaaldam, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 200 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

Aqua View 27 & 29 Guesthouse is aan die oewer van die Vaaldamin die bekoorlike dorpie, Deneysville geleë. Dit is slegs 'n uur van Johannesburg af.

Die huis bied verblyf aan 16 volwassenes en beskik oor 8 slaapkamers en 7 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed, waarvan 1 slaapkamer ook ’n stapelbed het. Twee van die badkamers het ’n bad en stort, en die res van die badkamers het slegs ’n stort.

Daar is 2 oopplan-kombuise elk met 'n oond, mikrogolfoond, wasmasjien en yskas-vrieskas. Daar is ook 3 luukse sitkamers met volledige DStv en 2 eetkamers. By die swembad is daar 'n selfsorgkroeg met braaigeriewe. Aqua View kan gebruik word vir troues, funksies, konferensies en spesiale geleenthede. Daar is veilige parkeerplek vir motors en bote. Gaste mag ongelukkig nie van die huis af visvang nie.

Daar is verskeie restaurante en aktiwiteite in die area, insluitend bootry, ski, fietsry, kanovaart en visvang. Daar is 'n pretpart, die gewilde Marina Kasteel, 'n krokodil- en leeuplaas, die historiese motorfiets-museum, 3 seiljagklubs en verskeie bekende gholfbane is slegs 25 min vanaf die instansie. By Emerald Casino kan gaste dobbel, ten pin bowling speel, die Aqua Dome besoek of spa-behandelings kry. Daar is ook rotsklim, putt-putt en ’n dieretuin met 500 diere van 88 spesies.

Slaapplek

’n Bespreking by Aqua View 27 & 29 Guesthouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 8
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Aqua View 27 & 29 Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Aqua-straat 27-29, Deneysville, Vaaldam, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Aqua View 27 & 29 Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aqua-straat 27-29, Deneysville, Vaaldam, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f6aede357bd86116e1184015ef407b28c34e51c205968193f92b944ced28a527823745263e14ca68820dfb00415c897cbe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag, vir 16 mense 11 5 1 5 27-29 Aqua Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.892296 28.101047