Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquadel

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Aquadel
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerhard D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Besigheidsreis

Wonderlik en rustig.

Baie lekker gebly en goeie gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neliswa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neliswa S

Very clean and comfortable place. Great hosts.

Love the area where the house is located and we felt safe. Wish it could be pet friendly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquadel se terugvoer

Hi Neliswa,

Thank you for the lovely review, really appreciate our guests being happy with what we are able to offer them. For the future, just want to mention that we are actually pet friendly. You arrived with a lovely little pup, From what I can remember, your husband took it back to your daughter who was actually crying for the pup.

Please remember next time, your pet is more than welcome to visit with you.

Best Regards
Nicky de la Mare

Aquadel
Babalwa W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Babalwa W
Enkelreisiger

Clean room.

The room and welcoming was pleasant. I would have preferred an electric blanket since it was a bit cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Enkelreisiger

Recommended.

Clean and good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquadel se terugvoer

Dear Gert,

Thank you for the lovely review. So sorry to hear that the location was not to your satisfaction.

Best Regards,
Nicky de la Mare

Aquadel
Anele D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele D
Enkelreisiger

Very tidy and lovely room equipped with everything you need. A good bed and nice bathroom. The host is there when you need her, I had a great stay!

I am a regular traveller and would rate this place as one of the nicest, best located, and real value of all the places we have stayed. The place was very clean, modern and had everything we needed to feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquadel se terugvoer

Dear Anele,

Thank you so much for the lovely reference. It was an absolute pleasure hosting you with your joyful and happy personality. We always aim to please and it is so rewarding to know that guests acknowledge our efforts, not that anything we do for our guests is ever an effort

Thank you once again.
Best Regards,
Rob and Nicky

Aquadel
Sibusiso D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso D
Besigheidsreis

A warm and accommodating stay.

Nice and quiet. A peaceful environment suitable for work and relaxation. Close to all facilities and convenience stores.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquadel se terugvoer

Hi Sibusiso

Thank you for the lovely review. We aim to please our guests at all times.
We look forward to hosting you again in the future.

Best Regards,
Nicky de la Mare

Aquadel
Ina N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina N
Gesin met tieners

Gasvry, vriendelik en goeie diens.

Dir was gemaklik en rustig. Hoogs aanbeveelbaar. Gawe gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindiswa B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa B
Gesin met klein kinders

We had a great time and the owners were happy to assist us with everything we needed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charleen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen S
Besigheidsreis

Really a great place - home away from home.

Lovely hosts creating a very nice space without imposing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Morné D
Enkelreisiger

Baie vriendelike gasheer en vrou.

Advertensie beweer die volgende: 1. Koffie, tee, suiker, melk en versnapering word voorsien. Moes eie koffie, suiker, melk en tee koop. Het wel gefiltreerde water gekry. 2. Dié was nie as 'n opsie aangebied nie: belasting en ekstras. a) Alle etes is op versoek beskikbaar. b) Ontbyt: R60 per persoon. c) Aandete: Vanaf R75 per persoon. Het wel muskiet repellant gekry, dankbaar. 3. Geen housekeeping Saterdae en Sondae anders as om drommetjie leeg te maak en offer vir skottelgoed, maar nie in 2de naweek, Sondag enigsins diens behalwe swartsak. 4. Onnodige 2 keer herinner om uitstaande balans te betaal en met nog 'n aand oor herinner as ek vroeg vertrek die balans betaal moet word en sleutel in posbus moet gooi. Alhoewel ek nog een aand oorgehad het. Nicky het wel verskoning gevra vir verkeerde datums. 4. Nie flexible om op navraag na 10am laundry mee te help nie, eenvoudig gesê "Washing for today is done already". Wat was goed?. 1. Baie gasvry, aangename mense. 2. Wel R25 per aand af gekry op geadverteerde prys, maar dink dit het dié ekstra's laat verdwyn. 3. Doen moeite om gas gemaklik te laat voel, alhoewel dié gas nie met stryery betrokke raak oor vals advertensie en details nie. 4. Stil en veilig. 5. Pynlik netjies. 6. Very, very low pressure-meganisme verwyder vir beter stort-ervaring. Om by 'n restaurant the kla oor swak diens behels risiko's, selfde met verblyf. Ek is nie dié kla en kerm tipe nie, maar gee wel my opinie na ete/verblyf. All in all, perfekte eennagoorbly-akkommodasie, maar in my opinie nie vir langer nie. Voorstelle?. 1. Waaier/aircon in kamer. 2. Aquadel booklet wat dienste uiteensit. 3. Beter DStv-pakket, dit is die swakste pakket seker beskikbaar, geen sport, net BBC News. 4. Op 'n skaal van 1 tot 10 vir WiFi of selfoon sein = -4! Baie frustrerend. Alhoewel hulle hul persoonlike data geoffer het (ek sal dit nie met goeie gewete kan gebruik nie). 5. Komplimentêre seep, shampoo, koffie etc. Branded Aquadel sal nice touch wees. 6. Offer groter eenheid vir persone wat langer bly, nie offer om te skuif na paar dae. Eenvoudig te veel moeite. 7. Tong in die kies 'shaded parking' sal beslis 'n bonus wees. My persoonlike opinie, met min moeite kan Aquadel 'n top-akkommodasiebestemming wees. Wie weet dalk is dit die volgende keer wat ek kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charleen S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen S
Besigheidsreis

Beautiful place.

I will return any day. Lovely hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquadel se terugvoer

Thank you so much Charlene

Aquadel
Lizette V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Enkelreisiger

Uitstekende gasvrou en pragtige plek.

Baie vriendelik ontvang en uitstekende diens. Kamer is ruim en goed toegerus. Baie netjies en ek het tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en asemrowend.

Gasvryheid, netheid, privaat en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Balisa F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Balisa F
Besigheidsreis

Great stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Heerlike oornag geriewe, bitter skoon en die eienaars is baie aangenaam en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Besigheidsreis

Wonderlike gasheer en gasvrou, puik akkommodasie, wat 'n aangename verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siviwe N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siviwe N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisite, comfortable and relaxing.

The place is very suitable for a retreat due to its quietness. It is also a place to relax with family and friends without being disturbed and is convenient with access to shopping centers and public transport.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgen G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen G

Baie aangenaam! Baie skoon, gerieflik en netjies! Baie vriendelike gasheer en -vrou! Het ons baie welkom laat voel!

Ek sal Aquadel te alle tye aanbeveel! Dit is 5-ster-akkommodasie! As ek weer in PE moet oornag sal ek definitief daarheen gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf baie skoon.

Verblyf baie skoon en veilig, maklike toegang tot N2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Baie aangename eienaars wat nie gehuiwer het om ons te help indien ons enige iets sou benodig nie.Ons kamer was netjies en heel modern.

Die eienaars was baie behulpsaam en het telkens kom hoor of daar enige iets is wat ons benodig. Baie moeite gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond K
Gesin met tieners

Baie gerieflik. Groot huis met swembad.

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle L
Gesin met klein kinders

Gasvrye eienaars, stylvolle akkommodasie. Het absoluut tuis gevoel.

Baie warm verwelkom. Robbie het selfs gehelp met ons tasse. Nicky was baie behulpsaam met ons laat aankoms. Kamers lyk presies soos op die internet en word daagliks skoongemaak. Sal definitief weer hier kom bly. Het besonders veilig en gemaklik gevoel. My dogter het hul hondjie terdeë geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C
Saam met vriende

Puik.

Dit was so 'n vriendelike ontvangs ons het onmiddellik tuis gevoel en hulle het werklik alles gedoen om die tydjie vir ons so aangenaam moontlik te maak, gaan weer in Desember so dit sê alles. Die gashere en verblyf was heerlik so indien enige iemand na Port Elizabeth reis kan julle dit gerus op die proef stel. Dit was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Enkelreisiger

Verwelkomend.

Netjies en goeie waarde vir geld. Ongelukkig nie lekker restaurante naby nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie D
Enkelreisiger

Rob en Nicky is hartlike gashere wat puik diens lewer teen 'n uitstekende prys!

Hierdie gastehuis is hoogs aanbeveelbaar! Die kamer is presies soos wat die foto's weergee, en Rob en Nicky was baie vriendelik en hulpvaardig. Thank you for a lovely stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erine B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boeke.

Ongelooflike lekke privaat kamer. Net reg vir die lekker rus. Gasvryheid is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquadel se terugvoer

Hi Evelyn
Ek is baie bly jy het jou kort verblyf geniet.
Beste Groete,
Nicky

Aquadel
Ken R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken R
Saam met vriende

Like home away from home after a very long drive!

Nicky and Rob are such good hosts - nothing was too much trouble! Waited for us so that we could follow them in to town and Nicky even went to check that there weren't too many steps for my wife to manage at the restaurant we chose! House is situated in a lovely area with easy access to main highways. Would certainly stay here again when we are in PE.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb welcome and service

Absolutely wonderful host who provides good customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal M

Very friendly host made us feel at home with friends

Very friendly couple that made you feel at home. Clean room. Sugguestion would be an extension cord for the kettle to plugged in to. Also DStv is separate from the other room to ensure channel changes not frustrating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hosts, great accommodation, great experience.

A really enjoyable stay. We were made to feel right at home instead of just being treated as paying guests. Will definitely return if we are in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariandl P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Die mense is vriendelik, en die plek mooi en netjies. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 127, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e9ccc4b9af1b46cdb0a5745571340584884a056c13af8674bb625c92057b3c8b2e631168852d047e96adfc4a1a3c121d3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 127 Bluewater Drive Bluewater Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.847322492328 25.639600753784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem