Aquarius 2 Bedroom Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aquarius 2 Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Table View in Kaapstad geleë. Die gebou is ideaal geleë naby die strand en ander geriewe in die omgewing.

Die gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot die tweede aparte badkamer. Die oopplan-kombuis is toegerus met die nodige toebehore om etes mee voor te berei, en die leefarea het 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer lei na 'n privaat balkon. Die gebou spog met 'n swembad op die dak, 'n gimnasium, 'n muntwassery, sowel as veilige onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Die gebou is naby restaurante, winkels en ander geriewe in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Aquarius 2 Bedroom Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aquarius 2 Bedroom Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za