Aquarius 501

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aquarius 501 is 'n ruim selfsorg-woonstel met slaapplek vir 6 gaste in Bloubergstrand, net 'n klipgooi vanaf die strand.

Dié woonstel is op die vyfde verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 badkamer en suite is. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die eetkamertafel geniet word.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met uitsigte oor die see, Tygerberg en Durbanvilleheuwels.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die Aquarius-kompleks het 'n gimnasium, binneswembad, 'n buiteswembad met uitsigte op die berg, oor die see en die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Aquarius 501 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aquarius 501 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]