Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Beach Front Unit

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 86, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Kom geniet 'n ontspanne vakansie in ons selfsorg-dakwoonstel in die Strandloper-kompleksteen reg teen Uvongo se Blouvlagstrand. Die eenheid is op die strand. Dié boetiekstyl-woonstel is smaakvol versier en bied luukse selfsorgverblyf wat gehalte en styl op die strand bied. Dit bied ook onbelemmerde uitsigte oor die Indiese Oseaan, Uvongo-strandmeer en die hoofstrand.

Die eenheidhet 3 slaapkamers. Die en suite-hoofslaapkamer het 100% katoen-perkallinne, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed net vir 4 kinders. Daar is 'n ekstra, volledige badkamer wat die ander kamers deel. Die eenheid is 180 m² groot en dis geskik vir 4 volwassenes en 4 kinders. Dis nie geskik vir 8 volwassenes nie, aangesien daar stapelbeddens is. Die ekstra stylvolle moderne kombuis het al die nodige geriewe en die sitkamer- en eetarea het lugversorging. Onshou om jou eie handdoeke en DStv saam te bring. Die stoep bied pragtige uitsigte en daar is 'n groot tropiese voortuin waar kinders op eie risiko kan speel. Die wasserye is loopafstand van die eenheid af en hul is meer as bereid om jou wasgoed op te laai.

Ons laat ongelukkig nie troeteldiere toe nie. Dié eenheid is net ideaal vir gesinne. Daar is trappe op na die eenheid en af na die strand so dit is nie geskik vir diegene wat sukkel om trappe te klim nie.

Die Wild Coast Sun is net 'n klein entjie se ry weg, so ook Margate en die Shelly Beach Bootklub vir diepseehengel, skubaduik en walvis- en dolfynkyk-uitstappies. Daar is heelwat gholfbane ook in die omtrek. Ry 'n entjie binneland toe om die pragtige Oribi Canyon te sien waar 'n mens 4x4-roetes, reksprong en perdry kan aandurf.

Slaapplek

’n Bespreking by Uvongo Beach Front Unit sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Uvongo Beach Front Unit
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 12

Ligging

  • Colinstraat 86, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Beach Front Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 86, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYzc3MTg5LWY3MDctNDg5ZS1iNzYyLTEwMzYzMWYzOGU0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 86 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.8349894002 30.395168066025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem