Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquavit Guest House

Gastehuis
Koningin-Suite - Vier
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Queen Suite Four het 'n lieflike hemelbed met komberse wat jou omvou terwyl jou liggaam ontspan op die Select Comfort-matras, wat jou en jou maat toelaat om elkeen sy eie geriefsvlak. Die badkamer is geteël met klip en mosaïek marmerteëls, met 'n groot glas-stort. Hierdie kamer, alhoewel dit nie so groot is soos dié langs die swembad nie, lei na die ontbyt-terras, en is op die ingangsvlak geleë wat oor die swembad uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. op: Aquavit Guest House maak nie voorsiening vir matrikulante nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningin-Suite - Vyf
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-ysterbed met 'n ruim instapstort. Klein venstertjies en familie-skilderye skep 'n gevoel van geselligheid en afsondering. Die uitsig van die see en die berge kan geniet word uit die gerief van jou bed! Alhoewel hierdie kamer nie so groot is as dié langs die swembad nie, is daar 'n private sitarea op die terras om op te ontspan en 'n goeie boek te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. op: Aquavit Guest House maak nie voorsiening vir matrikulante nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Suite - Twee
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed indien gaste dit verkies. Hierdie groot gastekamer het 'n aantrek-area, en 'n badkamer met 'n stort. Met die strale van die son wat deur die luike skyn, bied hierdie kamer werklik 'n Afrika-atmosfeer. Die slaapkamerdeure lei na die patio en tuin langs die swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. op: Aquavit Guest House maak nie voorsiening vir matrikulante nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Suite - Drie
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n koningingrootte-ysterbed en sagte seekleure om jou te help ontspan op jou Select Comfort-matras. Hierdie bekoorlike gastekamer bied 'n vol bad en aparte stort met 'n groot aantrek-area. Die kamer word opgehelder met 'n foto van die plaaslike kinders in die 'township' wat op 'n seildoek gedruk is. Dit herinner 'n mens aan die atmosfeer van 'n klein dorpie in Suid-Afrika. Die slaapkamerdeure lei na die patio en tuin langs die swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. op: Aquavit Guest House maak nie voorsiening vir matrikulante nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Suite - Een
Vanaf
Vanaf R4 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is ook ons wittebrood-suite. Hierdie pragtige kamer het 'n koninggrootte-ysterkatel met 'n kap, luukse lakens en 'n perkal-duvet. Die Select Comfort-matras is verstelbaar met afstandbeheertoestelle aan altwee kant. Daar is baie plek in die aantrekkamerkaste. Die bad-area het 'n dubbelwasbakeenheid, 'n aparte stort en 'n groot bad waarin jy heerlik kan ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. op: Aquavit Guest House maak nie voorsiening vir matrikulante nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serica Place 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0MGJmM2Y3LTg0ODktNDRkZC1iZTBlLWU2MWVjNzZlMTYxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Serica Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.05238 23.36221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem