LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aquila Covo | LekkeSlaap
+23

Aquila Covo

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Aquila Covo
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rian B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian B
Gesin met tieners

Heerlike, moderne ruim huis met pragtige uitsig en ligging.

Die huis is netjies en ruim en die omgewing is pragtig en rustig. Twee braaiareas en ook 2 kuierareas is ‘n bederf. Die uitsig is uitsonderlik, veral met sononder.

Aquila Covo's terugvoer

Hallo Rian,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Die Span @ Aquila Covo

Aquila Covo
Koos R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos R
Gesin met klein kinders

Baie netjies, maar beslis nie ontspannend.

Aquila Covo moet beslis nie hul huis verhuur aan persone met klein kindertjies nie. Wat veronderstel was om 'n ontspannende naweek te wees was baie senutergend. Ons moes net keer vir breek en mors!

Aquila Covo's terugvoer

Hallo Koos,

Ons is bitter jammer dat julle naweek so goor was. Ons het gehoop die huis sal julle laat onstapn. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Laat weet gerus watse tipe huis julle van gebruik wil maak en ons sal seker maak om iets voor te stel wat julle behoeftes perfek sal pas.

Die span van Langebaan Holiday Homes.

Aquila Covo
Erika L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Saam met vriende

Waarde vir geld. Pragtige huis.

Enigste negatief was die spinnerakke in hoeke by voordeur en binne glasvensters op trappe.

Carmen L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L
Saam met vriende

Skoon en baie mooi plek.

Baie lekker gebly, groot plek met alles in wat jy nodig het. En vir my die belangrikste skoon en netjies. Regtig aanbeveel word.

Aquila Covo's terugvoer

Hallo Miena,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hooop regtig om jou binnekort weer te sien. Gaste wat gereeld by ons bespreek kry afslae hoe meer hulle by ons bespreek.
Kom gerus weer.
Die Span by Auqilla Covo
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Aquila Covo
Michelle E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle E
Gesin met tieners

The accommodation was outstanding and plenty of space for teenagers.

Lovely clean and spacious accommodation. The only downside was that we did not have any access to WiFi despite purchasing a voucher from the club house and visitors should be informed that the gym requires payment for use of their facilities.

Daverne D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daverne D
Gesin met klein kinders

Dit was lieflik.

Dis was 'n lieflike, rustige naweek in Langebaan.

Aquila Covo's terugvoer

Hallo Daverne

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Die span by Aquila Covo.
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes.

Aquila Covo
Celeste I - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste I
Gesin met klein kinders

Sorgvry en ontspannende atmosfeer.

Aquila Covo is baie mooi en netjies. Als wat jy nodig het word voorsien. Die rustigheid skep 'n sorgvrye atmosfeer. Die springbokkies by jou deur voel asof jy in die natuur is. Ons sal weer kom.

Aquila Covo's terugvoer

Hallo Celeste,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Die span by Aquila Covo

Aquila Covo
Hanlie E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie E
Gesin met tieners

Heerlike gesinskuier. Pragtige uitsig en lekker golf en gym.

Heerlike ontspanne langnaweek. Veilig en heerlike kaggel binne ook. Beslis aanbeveel.

Aquila Covo's terugvoer

Thank you so much for the review Hanlie. We hope to see you again soon.

The Team @ Aquilla Covo
Managed by Langebaan Holiday Homes

Aquila Covo
Vanaf R2 560
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 560
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 560
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelgesanck-straat 34, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArnZMjYCSb6nYnIrR2HGtRccjxIb4X6w5AQVQIYwf0Dn9KS8LvX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 560  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 34 Vogelsanck Street Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.067431 18.0434379
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!