LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aquizi Lodge | LekkeSlaap
+81

Aquizi Lodge

Weeksdagaanbod 50% af

Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Jun 2021 tot 7 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 116 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R125 R63 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aquizi Lodge is noord van Pretoria in Boekenhoutskloofdrift geleë, slegs 'n uur se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge bied verblyf aan vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie besienswaardighede en doendinge.

Verblyf is beskikbaar in 12 eenhede, elk met 'n privaat ingang. Daar is ook 'n karavaanpark met 16 staanplekke en 3 karavane. Die karavaanpark het toegang tot ablusiegeriewe en 'n braai-area.

Booted Eagle en Spotted Eagle het elk 2 slaapareas met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Fish Eagle is geskik vir 8 gaste en beskik oor 3 eenhede met privaat badkamers. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 'n slaapbank in die kombuisarea, en die ander 2 eenhede het slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer. Hierdie eenhede is toegerus vir selfsorg en bied toegang tot braaigeriewe.

Hawk Eagle beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ruim leefarea het 'n slaapbank en die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg.

Owls Nest het 6 houtkothuise, waarvan 4 'n privaat badkamer het. Die ander 2 eenhede maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe.

Let daarop dat daar geen elektrisiteit in hierdie eenhede is nie, maar daar is voorsiening gemaak vir beligting en USB-koppelpunte om toestelle te herlaai.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Aquizi Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Aquizi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
was R125
Vanaf R63
per nag (plek vir 4)
was R125
Vanaf R63
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 116 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4DJmyGpOI9ogR6861xxmGB3THV4KkSl734wBMxh3sm8R0yu4lR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R125, nou Vanaf R63  per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 P207 Boekenhoutskloofdrift 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.552087466582 28.524278998375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!