Aquizi Ranch
- Kapasiteit: 114 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R125 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aquizi Ranch is noord van Pretoria in Boekenhoutskloofdrift geleë, slegs 'n uur se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Hierdie oornagverblyf is naby verskeie besienswaardighede en aktiwiteite.
Verblyf is beskikbaar in 12 eenhede, elk met 'n privaat ingang. Daar is ook 'n karavaanpark met 16 staanplekke en 3 karavane. Die karavaanpark bied toegang tot ablusiegeriewe en 'n braai-area.
Booted Eagle en Spotted Eagle het elk 2 slaapareas met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Fish Eagle is geskik vir 8 gaste en beskik oor 3 eenhede met privaat badkamers. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 'n slaapbank in die kombuisarea, waar die ander 2 eenhede slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer het. Hierdie eenhede is vir selfsorg toegerus en bied toegang tot braaigeriewe.
Owls Nest het 6 houtkothuise, waarvan 4 'n privaat badkamer het. Die ander 2 eenhede maak van gedeelde ablusiegeriewe gebruik.
Falcon Haven is karavane in die karavaanpark. Dit het 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n gedeelde ablusiegerief met warmwaterstorte. Daar is ook 'n kombuisie in die karavaan met 'n yskassie en 'n stoof. Buite is 'n braai en 'n wasbak.
Let daar nie elektrisitiet is nie, maar voorsiening is vir ligte gemaak.
Let asb. dat daar nie 220V-krag in die eenhede is nie, maar slegs 12V-krag vir ligte en USB-koppelpunte om USB-toestelle te herlaai.
Daar is veilige parkeerplek by elke eenheid.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Jaar gelys 6
Ligging
- P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
- Gaste dink Aquizi Ranch het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Kapasiteit: 114 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom