Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquizi Ranch

Karavaanpark
Vanaf
Vanaf R125
per eenheid
Beskrywing

Die karavaanpark het toegang tot ablusiegeriewe met warmwaterstorte en toilette. Elke staanplek het braaigeriewe en 'n waterpunt. Let daarop dat daar geen elektrisiteit is nie, maar daar is voorsiening gemaak vir beligting.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerterrein Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let asb. op dat daar geen 220V-elektrisiteit in die eenhede is nie, 12V-sonkragbeligting en kragpunt vir USB-toerusting is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fish Eagle - Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 2 stapelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is braaigeriewe en 'n wasbak buite. Let asb. op dat daar geen elektrisiteit in die eenhede is nie, maar voorsiening word vir beligting en laaiplek vir USB-toestelle gemaak.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Let asb. op dat daar geen 220V-elektrisiteit in die eenhede is nie, 12V-sonkragbeligting en kragpunt vir USB-toerusting is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fish Eagle - Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 2 stapelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n buitebraai-area met 'n wasbak. Let daarop dat daar geen elektrisiteit in hierdie eenheid is nie, maar daar is voorsiening gemaak vir beligting en die eenheid is toegerus met 'n enkelplaat-gasstoof, warmwaterstelsel, sowel as 'n USB-punt om 'n selfoon by te laai, ens.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Let asb. op dat daar geen 220V-elektrisiteit in die eenhede is nie, 12V-sonkragbeligting en kragpunt vir USB-toerusting is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Owls Nest - Grass Owl
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande eenheid het 'n dubbelbed en maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe met warmwaterstorte. Gaste het toegang tot 'n buitekombuis met 'n braai-area en 'n wasbak. Daar is nie elektrisiteit in die eenheid nie, maar daar is USB-punte wat met sonkrag werk waar gaste hul selfone kan laai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Owls Nest - Wood Owl

  • Patio

Falcon Haven - Prairie
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Prairie is 1 van die 3 karavane wat in die karavaanpark beskikbaar is. Dit het 'n dubbelbed en het toegang tot gedeelde ablusiegeriewe met warmwaterstorte. Daar is 'n kombuisie in die woonwa met 'n yskassie en stoof. Buite is daar 'n braai-area en 'n wasbak. Let daarop dat daar geen elektrisiteit in hierdie eenheid is nie, maar daar is voorsiening gemaak vir beligting en die eenheid is toegerus met 'n enkelplaat-gasstoof, warmwaterstelsel, sowel as 'n USB-punt om 'n selfoon by te laai, ens.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar geen 220V-elektrisiteit in die eenhede is nie, 12V-sonkragbeligting en kragpunt vir USB-toerusting is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Owls Nest - Barn Owl
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die vrystaande eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 klein kinders, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste het toegang tot 'n buite-kombuis, gasstoof, braai-area en 'n wasbak. Daar is 'n ook 'n plonspoel. Daar is nie elektrisiteit in die eenheid nie, maar voorsiening word vir beligting gemaak en daar is USB-punte wat met sonkrag werk waar gaste hul selfone kan laai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar geen 220V-elektrisiteit in die eenhede is nie, 12V-sonkragbeligting en kragpunt vir USB-toerusting is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Owls Nest - Pearl Spotted Owl
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie losstaande eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 klein kinders, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste het toegang tot die buitekombuis wat met 'n gasstoof, braai-area en 'n wasbak toegerus is. Gaste kan 'n plonspoel geniet. Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit in hierdie eenheid is nie, maar voorsiening is vir beligting gemaak en die eenheid het 'n eenplaatgasstoof, warmwaterstelsel en 'n USB-punt om 'n selfoon te herlaai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar geen 220V-elektrisiteit in die eenhede is nie, 12V-sonkragbeligting en kragpunt vir USB-toerusting is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Owls Nest - Night Jar
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die vrystaande eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 klein kinders, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste het toegang tot 'n buite-kombuis, gasstoof, braai-area en 'n wasbak. Daar is 'n ook 'n plonspoel. Daar is nie elektrisiteit in die eenheid nie, maar voorsiening is vir beligting gemaak en daar is USB-punte wat met sonkrag werk waar gaste hul selfone kan laai.

Owls Nest - Marsh Owl

Spotted Eagle Chalet
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Spotted Eagle beskik oor 2 slaapareas met 'n dubbelbed in 1 en 2 stapelbeddens in die ander vertrek. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Let asb. op dat daar geen elektrisiteit in die eenhede is nie, maar voorsiening word vir beligting en 'n laaiplek vir USB-toestelle gemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Let asb. op dat daar geen 220V-elektrisiteit in die eenhede is nie, 12V-sonkragbeligting en kragpunt vir USB-toerusting is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Booted Eagle Chalet
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Booted Eagle beskik oor 2 slaapareas met 'n dubbelbed in 1 vertrek en 2 stapelbeddens in die ander. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Let asb. op dat daar geen elektrisiteit in die eenhede is nie, maar voorsiening word vir beligting en laaiplek vir USB-toestelle gemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Let asb. op dat daar geen 220V-elektrisiteit in die eenhede is nie, 12V-sonkragbeligting en kragpunt vir USB-toerusting is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fish Eagle - Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 10 gaste en het 'n 2 stapelbeddens in die eerste kamer en 2 stapelbeddens in die tweede kamer. Daar is ook 1 stapelbed in die kombuis area. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid maak gebruik van braaigeriewe en 'n wasbak buite. Let asb. op dat daar geen elektrisiteit in die eenhede is nie, maar voorsiening word vir beligting, klein yskas en 'n laaiplek vir USB-toestelle gemaak.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Let asb. op dat daar geen 220V-elektrisiteit in die eenhede is nie, 12V-sonkragbeligting en kragpunt vir USB-toerusting is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R125
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 114 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4DJmyGpOI9ogR6861xxmGB3THV4KkSl734wBMxh3sm8R0yu4lR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R125 per nag (plek vir 4) 88 5 1 5 P207 Boekenhoutskloofdrift 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.552087466582 28.524278998375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem